15/07/2025
Konstruksie voorman pos beskikbaar.
Opsoek na konstruksie voorman om Augustus 2025 te begin.
Moet beskik oor konstruksie ondervinding en eie vervoer
CV kan gestuur word na [email protected] / 083 937 2747