27/10/2026
🏆 BLUE CRANES SALUTE OOM JOE! 🏆
Baie geluk aan Joseph van Huyssteen (Oom Joe), wat deur Blue Cranes genomineer is vir die Lifting Africa Awards in die kategorie Lifetime Achievement!
Oom Joe is een van slegs vier finaliste wat op Vrydagaand, 30 Oktober, om hierdie gesogte toekenning gaan meeding.
Oom Joe, ons staan 100% agter jou! 💙💛
Almal van ons by Blue Cranes wil jou baie sterkte toewens. Jou harde werk, toewyding en bydrae tot die bedryf verdien om gevier te word.
Maak nie saak wat die uitslag is nie, ons is trots op jou!
Ons staan agter jou, Oom Joe!
🏆🏆🏆🏆🏆
Congratulations to Joseph van Huyssteen (Oom Joe), who has been nominated by Blue Cranes for the Lifting Africa Awards in the Lifetime Achievement category!
Oom Joe is one of four finalists competing for this prestigious award on Friday evening, 30
October.
Oom Joe, we stand 100% behind you! 💙💛
All of us at Blue Cranes would like to wish you the very best of luck.
Your hard work, dedication, and contribution to the lifting industry deserve to be celebrated.
Regardless of the outcome, we are incredibly proud of you!
We are behind you all the way, Oom Joe!
Van jou Blue Cranes span😉