19/03/2026
🔥 KOMBINASIE SPECIAL – ALLES WAT JY NODIG HET! 🔥
By Dupno Trading maak ons boerdery makliker en meer doeltreffend. Kyk net hoe lyk hierdie volledige eenheid wat tans op pad is na ’n tevrede kliënt! 🚚💨
Kry die hele pakket vir slegs R79 500! (Sluit BTW, vervoer & installasie uit).
Wat jy kry:
✅ 9M 40T/H Awegaar (Elektries of Hidrolies) met staander.
✅ 9M Graandam (130 Ton) met PVC-kopseil.
✅ Tapse Aflaai Bak (3.5m x 1.5m).
Moenie uitmis op hierdie wen-kombinasie nie!
📞 Kontak ons vandag nog:
Ryno: 073 268 7565 | [email protected]
Tanya: 083 975 8264 | [email protected]
🌐 www.dupnotrading.com