30/10/2026
⚡️ ELEKTRISITEIT VEILIG GEMAAK 🛠️
Baie dankie Mornè van Die Wasbalie, Stilbaai Oos dat julle Suid-Kaap Elektries & Water se Elektriese span gekies het om in te spring en Die Wasbalie se elektrisiteit veilig gemaak ✅
Die elektriese span het isolatorskakelaars installeer by al die droeër. 🛠️
Hoekom het ons dit gedoen het?
⚡️ Doelgerigte Instandhouding
⚡️ Toerustingbeskerming
⚡️ Reguleringsvoldoening / Wetlike Voldoening
⚡️ Werkersveiligheid
Wil jy seker maak jou huis, gastehuis of besigheid se elektries is veilig voor die besige seisoen? Kontak ons gerus vir enige van ons elektriese en water dienste!
📞 - Chris 074 015 9716
📧 - [email protected]