MCE Staalwerke

MCE Staalwerke Ons behartig enige konstruksie projek met toewyding en passie. Store, afdakke, krale en meer.

6m x 6m afdak vir voertuie gebou en opgerig.
25/05/2026

6m x 6m afdak vir voertuie gebou en opgerig.

3.6m x 24m afdak ontwerp, vervaardig en opgerig bo-oor voerbakke om optimale beskerming teen son en reën te bied.
20/05/2026

3.6m x 24m afdak ontwerp, vervaardig en opgerig bo-oor voerbakke om optimale beskerming teen son en reën te bied.

Konstruksie en oprigting van ’n vliegtuighangar voltooi, met die installering van ’n tornado-ventilasiestelsel vir verbe...
04/05/2026

Konstruksie en oprigting van ’n vliegtuighangar voltooi, met die installering van ’n tornado-ventilasiestelsel vir verbeterde lugvloei binne die struktuur.

27/04/2026
Die houtafdak is afgebreek, herbou met staal en weer opgerig.
11/04/2026

Die houtafdak is afgebreek, herbou met staal en weer opgerig.

Werkershuisies afgebreek, verskuif, vergroot en daarna weer opgerig.
11/04/2026

Werkershuisies afgebreek, verskuif, vergroot en daarna weer opgerig.

Draad gespan.
11/04/2026

Draad gespan.

Tweedehandse staalstruktuur afgebreek, verhoog en weer opgerig, en toegemaak met deure. 9m x 14m
27/02/2026

Tweedehandse staalstruktuur afgebreek, verhoog en weer opgerig, en toegemaak met deure.
9m x 14m

Bou en oprigting van ‘n permanente motorafdak.
12/02/2026

Bou en oprigting van ‘n permanente motorafdak.

Opgradering en herontwikkeling van krale.
12/02/2026

Opgradering en herontwikkeling van krale.

Address

Klerksdorp

Telephone

+27761388814

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MCE Staalwerke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MCE Staalwerke:

Share