SUNSA SOLAR

SUNSA SOLAR Solar energy solutions and installations for households, farms and commercial. Services areas Free State, North West, Northen Cape, Eastern Cape

Solar tegnologie is n  veld wat hoogs gespesialiseerd is en net so vinnig ontwikkel en verander.  Die span van SUNSA Sol...
24/03/2024

Solar tegnologie is n veld wat hoogs gespesialiseerd is en net so vinnig ontwikkel en verander. Die span van SUNSA Solar sorg dat hulle voortdurend op hoogte is van die nuutste ontwikkeling in die bedryf.

Ontmoet Kobus Laubscher ( links) en Sven Hansen (regs)

Kontak Sven (sales) op 083 550 8527(whatsapp text ) of [email protected]
of besoek ons webblad
https://sunsasolar.co.za

Solar technology is an ever evolving field that requires constant upgrading of skills and knowledge. Our team with Kobus Laubscher the technical specialist and Sven Hansen ( sales and customer relations) are keeping up with the latest developments.

18/03/2024

Ontmoet SUNSA SOLAR! Ons is nuut op sosiale media maar reeds bekend sedert 2017 in die sonkrag energie bedryf. Met ons
kantoor en werkwinkels in Bloemfontein is ons sentraal genoeg en werk ons veral in die Vrystaat, Noord Wes, Noord Kaap en Oos Kaap.

β˜€οΈIs jy 'n huiseienaar wat skoon energie oplossings verkies of ontslae wil raak van die gevolge van beurtkrag "loadsheddig" / 'n landbou produsent wat meer ekonomies en ononderbroke kragvoorsiening benodig of 'n groter kommersiele gebou/fabriek wat onafhanlik van die nasionale kragnetwerk wil funksioneer??

Waarom kan jy ons met 'n geruste hart nader?πŸ˜ƒ

πŸ”· Ons het deskundiges met 'n wye veld van ondervinding en kundigheid uit verskillende tegniese areas wat 'n stelsel vir jou
ontwerp om by jou behoeftes en begroting aan te pas. Ons werk verskillende opsies vir jou uit, sodat jy self kan kies wat jou sak die beste sal pas!


πŸ”· Ons gebruik sonprodukte van goeie kwaliteit met goeie waarborge!

Kontak ons om nog meer te wete kom of om 'n gratis kwotasie te ontvang!

Email: [email protected]
Whatsapp: 083 550 8527
https://www.sunsa.co.za

Address

Spesery Avenue 9c
Kwaggafontein
9301

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27835508527

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SUNSA SOLAR posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share