01/06/2026
Join the BASF team op 1 Julie in Val, Mpumalanga and meet our new regional manager for the area, Lalie Rudman.
Kom gesels saam oor die belangrikheid van vroeë sojaboon-ondersteuning en ander praktiese oplossings vir jou rygewasse.
Kom kuier by ons stalletjie en gesels oor:
• Ons reeks innokulante vir 'n sterker begin
• Soja- en mielie-oplossings vir die nuwe seisoen
• Praktiese raad vir plaaslike toestande
• Die uitdagings én geleenthede wat voorlê
Looking forward to seeing you there!