Oudtshoorn Steel & Pipes

Oudtshoorn Steel & Pipes Steel and hardware supplier

Vakante betrekkingGesoek: Verkoops assistentVereistes:- Jong dinamiese man/vrou- Hardwerkend- Eerlik- Betroubaar- Rekena...
11/10/2025

Vakante betrekking

Gesoek: Verkoops assistent

Vereistes:

- Jong dinamiese man/vrou
- Hardwerkend
- Eerlik
- Betroubaar
- Rekenaarvaardig
- Ondervinding met OMNI stelsel sal in jou guns tel
- Kennis van staal
- Goeie kommunikasie
- Moet goeie kliënte diens hê
- Goed saam kan werk as n span
- Opdragte kan uitvoer soos gevra word
- Eie vervoer en n geldige ry bewys

Jy kan jou CV kom afgee by Oudtshoorn Steel and Pipes (7 Jacobson Straat).
Sluiting datum 25 Okt 2025

Ons hoop om van julle te hoor en deel te maak van die span.

Baie dankie
Groete
Oudtshoorn Steel and Pipes Bestuur

💥 Kom maak gerus n draai by Oudtshoorn steel & pipes  - Staal en pype,  dakplate, hardeware, verf en nog vele meer- Cent...
03/06/2025

💥 Kom maak gerus n draai by Oudtshoorn steel & pipes

- Staal en pype, dakplate, hardeware, verf en nog vele meer

- Centurion hekmotors, oproldeur motors en 'sectional' motors alles in voorraad

Ons probeer altyd help met goeie pryse en goeie diens.
Installeerders en grootmaat aankope ook welkom

Beveilig jou eiendom en mense.

Ons lewer af

Ons is elke dag van die week oop van 7:30 tot 5uur en saterdae van 8:00 tot 12uur.

📧 [email protected]
☎️ 064 684 8874
🌍 7 Jacobson straat, Oudtshoorn Steel & Pipes

Vakante betrekkingGesoek: Verkoops-assistentVereistes:- Jong dinamiese man- Hardwerkend- Eerlik- Betroubaar- Rekenaarvaa...
04/01/2025

Vakante betrekking

Gesoek: Verkoops-assistent

Vereistes:

- Jong dinamiese man
- Hardwerkend
- Eerlik
- Betroubaar
- Rekenaarvaardig
- Ondervinding met OMNI stelsel sal in jou guns tel
- Kennis van staal
- Goeie kommunikasie
- Moet goeie kliënte diens hê
- Goed saam kan werk as n span
- Opdragte kan uitvoer soos gevra word
- Eie vervoer en n geldige ry bewys

CV kan afgegee word by Oudtshoorn Steel and Pipes (7 Jacobson Straat).
Sluitingsdatum 17de Jan 2025

Ons hoop om van julle te hoor en deel te maak van die span.

Baie dankie
Groete
Oudtshoorn Steel and Pipes Bestuur

Address

7 Jacobson Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27646848874

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oudtshoorn Steel & Pipes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oudtshoorn Steel & Pipes:

Share