JD'S Maintenance

JD'S Maintenance Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from JD'S Maintenance, Construction Company, Potchefstroom.

- Skilled & Experienced
- Affordable Prices
- Quick & Reliable Service
- 100% Satisfaction Guarantee
- 24 Hour Electrical and Plumbing Emergencies
Contact Jean @ 072 583 6986 / 079 845 0868

JD’S MAINTENANCE (PTY) LTD is ervare, betroubaar, hoogs aanbeveel en doen altyd netjiese werk teen bekostigbare pryse.Be...
17/02/2026

JD’S MAINTENANCE (PTY) LTD is ervare, betroubaar, hoogs aanbeveel en doen altyd netjiese werk teen bekostigbare pryse.
Besoek my Facebook blad vir foto’s en verwysings.
Kontak Jean Dyer gerus by 0725836986 vir 'n gratis kwotasie in Potch.

Bou van raamwerk vir ceilings Kontak Jean Dyer by 0725836986 vir enige raamwerk vandag nog.Facia boardsCeilings Decks Af...
27/12/2025

Bou van raamwerk vir ceilings

Kontak Jean Dyer by 0725836986 vir enige raamwerk vandag nog.
Facia boards
Ceilings
Decks
Afdakke
Lapas
Meubels
Enige Hout of Staal strukture

Verwyder van 2 elements + thermostats en vervang met 2 stainless steel elements + thermostats en adaptor plate vir eleme...
27/12/2025

Verwyder van 2 elements + thermostats en vervang met 2 stainless steel elements + thermostats en adaptor plate vir elements on te pas.

Installasie van 2 timers wat deur selfoon aan en afgeskakel kan word + 2 heat sensor om geysers se temperatuur te wys.

Bedrading oorgedoen van onnetjiese kabels by timers.

A very merry Christmas to all our clients. I will only be closed from 24 - 26 December 2025. Contact Jean Dyer today for...
11/12/2025

A very merry Christmas to all our clients. I will only be closed from 24 - 26 December 2025. Contact Jean Dyer today for a free quote.

Werk gedoen by Potchefstroom High School for Boys.Benodig jou hout vloere n bietjie aandig?Skuur werk?Vervanging?Instala...
08/12/2025

Werk gedoen by Potchefstroom High School for Boys.
Benodig jou hout vloere n bietjie aandig?
Skuur werk?
Vervanging?
Instalassies?
Seel,verf?
Behandel?
Bring jou vloere weer aan die lewe met n kwaliteit vloerseelaar teen n bekostigbare prys.
Kontak my gerus vir enige houtwerk of navrae.

Water druk n bietjie laag? Kontak my gerus vir die beste oplossing Nog n gelukkige klient.Nuwe pype gele.Watertenk insta...
08/12/2025

Water druk n bietjie laag?
Kontak my gerus vir die beste oplossing
Nog n gelukkige klient.
Nuwe pype gele.
Watertenk instalassie.
Pomp konnekteering met n ball valve.
Drukking?100%

Installasie van Spotlights.Gekoppel aan die brights.Nissan Qashqai .
08/12/2025

Installasie van Spotlights.
Gekoppel aan die brights.
Nissan Qashqai .

06/11/2025

Ek, Jean Dyer wil graag baie dankie sê aan elkeen wat my besigheid se blad volg en Oktober maand se nuwe followers verwelkom. Dankie vir al die ondersteuning.

Baie welkom aan ons nuwelinge:
AW Wallace
Dare2Learn Differently Tutor Centre Potchefstroom
André Van Zyl
Nandeline Steenkamp
JRV Legal
Eric Smit
Chantel Deysel
Marietjie en Jan Theart
Joey Francis

JD’S MAINTENANCE (PTY) LTD is ervare, betroubaar, hoogs aanbeveel en doen altyd netjiese werk teen bekostigbare pryse. E...
05/11/2025

JD’S MAINTENANCE (PTY) LTD is ervare, betroubaar, hoogs aanbeveel en doen altyd netjiese werk teen bekostigbare pryse. Ek maak Hout / Staal meubels volgens jou smaak. Enige iets wat jou hart begeer kan ek bou. En moenie vergeet om jou voertuig te laat diens nie.

Kontak Jean Dyer gerus by 0725836986 vir 'n gratis kwotasie in Potch. Noem dit ek doen dit!

Enige welding, houtwerk, teëlwerk, konstruksie, elektries en plumbing asook mechanic werk.

https://www.facebook.com/share/15Q7CcDRZq/

JD’S MAINTENANCE (PTY) LTD is ervare, betroubaar, hoogs aanbeveel en doen altyd netjiese werk teen bekostigbare pryse. E...
14/10/2025

JD’S MAINTENANCE (PTY) LTD is ervare, betroubaar, hoogs aanbeveel en doen altyd netjiese werk teen bekostigbare pryse.
Ek maak Hout / Staal meubels volgens jou smaak. Enige iets wat jou hart begeer kan ek bou.
Kontak Jean Dyer gerus by 0725836986 vir 'n gratis kwotasie in Potch.
- 'n Nuwe rak in in jou spens/studeerkamer
- Dalk het jy 'n stukkende kasdeur
- Antieke meubels wat bietjie TLC nodig het.
- Burglar bars vir jou huis
- Mooi speelhuisie vir die kinders
- Customizations vir jou trekker/stroper
- Enige welding en houtwerk

Kliënt versoek 'n cheese platter as geskenk.Gou gou in 'n paar ure klaar.Werk gedoen deur Jean Dyer
14/10/2025

Kliënt versoek 'n cheese platter as geskenk.
Gou gou in 'n paar ure klaar.

Werk gedoen deur Jean Dyer

Herstel en installeer van TV UnitWerk gedoen deur Jean Dyer
14/10/2025

Herstel en installeer van TV Unit

Werk gedoen deur Jean Dyer

Address

Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:00
Tuesday 06:00 - 17:00
Wednesday 06:00 - 17:00
Thursday 06:00 - 17:00
Friday 06:00 - 17:00
Saturday 06:00 - 17:00
Sunday 06:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JD'S Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share