07/10/2026
Nog 'n 12kW-stelsel geïnstalleer in Sandbaai, Hermanus. ☀️
'n Deye-inverter en Dyness-battery netjies binne gemonteer, met sonpanele op die dak, sodat die huis sy eie krag kan opwek en stoor.
Dink jy aan sonkrag? Stuur vir ons 'n WhatsApp of e-pos [email protected]