24/04/2026
π· Top wynkelders. Een ongelooflike dag.
Wyn. Grondpad. Musiek. Vriende.
2 Mei 2026
π₯ Jy wil hierdie NIE mis nie!
π AOK-lede kry afslag (met hul lidnommer op die virtuele kaart)
ποΈ Kry jou kaartjie vandag!
Kliek op die link: https://www.quicket.co.za/events/358852-stof-en-pars/...
Alternatief, kontak vir Charlene op 072 501 0923 of Lida op 082 719 7718 vir kaartjiesπ
Augsburg Ondersteunersklub
Piekenierskloof Wines
Benguela Cove
Klawer Wynkelder / Klawer Wines
Cederberg Wines
Augsburg Landbougimnasium
Kromrivier Cederberg Park
Kookfontein Sauvignon Blanc
Kaartjies: R350 per stapper, opsies om te sit en fees te vier, terwyl HendrΓ© Baard ons vermaak, ook beskikbaar!