Bruwer kreatief

Call Contact the business

Bruwer kreatief Design to live. Architecure. Design. Construction. Lifestyle

17/11/2026
Ek soek ‘n huisie by die seePerlemoenbaai plan.
17/11/2026

Ek soek ‘n huisie by die see

Perlemoenbaai plan.





Omring jouself met mooi goed!Ons het gaan loer hoe lyk die nuwe poetry_of_living_store  in die Paarl.
15/11/2026

Omring jouself met mooi goed!

Ons het gaan loer hoe lyk die nuwe poetry_of_living_store in die Paarl.




12/11/2026

Pluk hom…en blik hom😉

Ashton Langeberg Foods





09/11/2026

‘n Nuwe baadjie…

Skurwekop renovasie.

Ontwerp. Bou. Leefstyl





‘n Nuwe baadjie…Skurwekop renovasie.Ontwerp. Bou. Leefstyl
09/11/2026

‘n Nuwe baadjie…

Skurwekop renovasie.

Ontwerp. Bou. Leefstyl





Stem saam…dis mooi!Struisbaai. See. Sand. Son. Skemer. Skulpies. Stadig. Saamwees. Sushi…Sitevisit😉
05/11/2026

Stem saam…dis mooi!

Struisbaai. See. Sand. Son. Skemer. Skulpies. Stadig. Saamwees. Sushi…Sitevisit😉




Daar is iets besonders aan ’n screed vloer. 🤍Hy vra nie aandag nie, maar trek dit tog. Die hero van die vertrek. Eerlik,...
02/11/2026

Daar is iets besonders aan ’n screed vloer. 🤍

Hy vra nie aandag nie, maar trek dit tog. Die hero van die vertrek. Eerlik, aards en forgiving. Hy dra die spore van die lewe met grasie.

En ja, soms kraak hy. Want niks wat karakter het, is perfek nie.

Dalk is dit juis sy mooi.

(Ons gebruik Breathecoat se v-crete in baie van ons projekte)




01/11/2026

Huis Renovasie Episode 1😉:
Ons hoofslaapkamer kry ‘n nuwe vloer!!! Breathecoat SA.

So ons is een volle week in ons nuwe huis, ou matte in die hoofslaapkamer is uitgehaal, die kamer is vars geverf en nuwe screed vloere met breathecoat is vandag klaar, ons trek vanaand in ons kamer in. Daar kort matte en ‘n nuwe mooi lig…en paar goedjies wat maar so met die tyd die prentjie moet voltooi.

Ons gebruik die vloere in amper al ons projekte.

Katinka love ons nuwe vloer!!!!

Ontwerp. Bou. Leefstyl.





29/10/2026

Ons het onlangs, eintlik per ongeluk, verlief geraak op ‘n ou huis in die dorp…

En net so… trek ons dorp toe. 🤍

’n Nuwe hoofstuk, ’n nuwe huis, wit mure, druiweprieelstoepe en ’n groot Akkerboom.

Ons was bietjie stil, want dammit trek is harde werk!!!

Hou ons dop vir die nuwe avontuur en renovasie!





Address

Silwerstrand Golf Estate
Robertson
6705

Telephone

+27735743238

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bruwer kreatief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bruwer kreatief:

Shortcuts

Share