29/10/2024
GESOEK
Diesel Werktuigkundige/Mechanic
Moet voldoen aan die volgende vereistes:
Services (Generators, trokke en voertuie)
Clutches (Trokke, trekkers en voertuie)
Brieke (Alle voertuie)
Wiring (Ligte, relays, basic fault finding op enige voertuig, trokke en trekkers)
As jy nie voldoen aan bo genoemde take nie, moet asb. nie aansoek doen nie.
Moet hardwerkend en betroubaar wees, moet ook 'n oplossing kan vind. Moet bereid wees om elke 2de Saterdag te werk.
Moet 'n geldige bestuurslisensie hĂȘ, asook sober gewoontes.
Salaris van tussen R10 000 en R25 000 (Afhangend van jou kwalifikasies)
Maatskappy voertuig sal voorsien word.
Kontak vir Freek Wepener
Auto Truck & Automotive
061 623 0188