Kameeldoring Camping & Tented Chalets

Kameeldoring Camping & Tented Chalets Large Campsites on green grass and Luxury Tented Chalets (Glamping)
next to the Augrabies falls.

Blouputs boerevereniging se jaarlikse Boeredag en potjiekos kompetisie!! Wat n lekker affere!!! Dankie weereerns!!
30/08/2026

Blouputs boerevereniging se jaarlikse Boeredag en potjiekos kompetisie!! Wat n lekker affere!!! Dankie weereerns!!

Kom geniet n lekker dag saam vriende en familie  by Kameeldoring Camping & Tented Chalets.29 Augustus 2026
24/08/2026

Kom geniet n lekker dag saam vriende en familie by Kameeldoring Camping & Tented Chalets.

29 Augustus 2026

Wat n heerlike naweek hier by Kameeldoring Camping & Tented Chalets⛺️🌅
10/08/2026

Wat n heerlike naweek hier by Kameeldoring Camping & Tented Chalets⛺️🌅

🌅 Maak tyd vir ’n wegbreek!Of jy nou wil kamp of in een van ons tent-chalets wil bly, Kameeldoring Camping & Tented Chal...
21/07/2026

🌅 Maak tyd vir ’n wegbreek!

Of jy nou wil kamp of in een van ons tent-chalets wil bly, Kameeldoring Camping & Tented Chalets bied die ideale plek om asem te skep en die natuur te geniet.

✨ Groen kampeerplekke
✨ Gerieflike tent-chalets
✨ Rustige atmosfeer

Boek nou:
[email protected]
073 182 9416

🎤✨ TAMLYNN WESSELS KOM KAMEELDORING CAMPING TOE! ✨🎤Maak gereed vir ’n fantastiese aand saam met Tamlynn Wessels! Kom gen...
15/07/2026

🎤✨ TAMLYNN WESSELS KOM KAMEELDORING CAMPING TOE! ✨🎤

Maak gereed vir ’n fantastiese aand saam met Tamlynn Wessels! Kom geniet uitstekende lewendige musiek, ’n lekker kuier en die unieke atmosfeer van Kameeldoring Camping.

📅 Datum: 29 Augustus 2026
🕗 Tyd: 20:00
📍 Plek: Kameeldoring Camping

🏕️ Maak ’n naweek daarvan! Bespreek jou kampplek of chalet by Kameeldoring Camping en geniet die vertoning sonder om ná die tyd huis toe te gaan.

Vir kamp- en chaletbesprekings: Kontak Kameeldoring Camping & Tented Chalets :
[email protected]
073 182 9416

Moenie hierdie aand misloop nie – bring jou familie en vriende en kom geniet ’n onvergeetlike dag. ⭐🎶

15/07/2026

Moet dit nie misloop nie!!

29 Augustus 2026
Kameeldoring Camping & Tented Chalets

Oppad MX Race toe? Bly sommer by Kameeldoring Camping & Tented Chalets ! Die MX Race by Triple A Trust Gronde is slegs 2...
14/07/2026

Oppad MX Race toe? Bly sommer by Kameeldoring Camping & Tented Chalets !

Die MX Race by Triple A Trust Gronde is slegs 2 minute vanaf Kameeldoring Camping – so naby dat jy binne minute by die baan kan wees!

Maak ’n naweek daarvan en geniet rustige verblyf en ’n lekker kampatmosfeer voor en na die aksie.

📅 25 Julie 2026
🏍️ MX Race
📍 Net 2 minute van Kameeldoring Camping af!

⚠️ Bespreek nou jou kamp- of chaletplek om teleurstelling te voorkom.

Ons sien uit daarna om julle by Kameeldoring Camping te verwelkom! 🌿⛺🏁

[email protected]
073 182 9416

Vandag het ons kameeldoringpersoneel bietjie met die wildwerkery gehelp🦌
09/06/2026

Vandag het ons kameeldoringpersoneel bietjie met die wildwerkery gehelp🦌

Address

Next To Augrabies Falls National Park
Augrabies
8874

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kameeldoring Camping & Tented Chalets posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kameeldoring Camping & Tented Chalets:

Shortcuts

Share