I & J Maintenance

I & J Maintenance I & J Maintenance is owned by Johann and offers maintenance services in and around Bethlehem.

Ek maak hierdie plasing met gemengde gevoelens, maar ook met baie opgewondenheid. I & J Maintenance gaan op 31 Oktober s...
18/10/2023

Ek maak hierdie plasing met gemengde gevoelens, maar ook met baie opgewondenheid. I & J Maintenance gaan op 31 Oktober sluit. Na amper 4 jaar van lojale ondersteuning deur ons kliënte tydens 'n baie moeilike ekonomie en baie hoë inflasie, sien ek uit na die volgende uitdaging.
Ek het 'n geleentheid by Tentco Traders aanvaar en is opgewonde om die nuwe hoofstuk aan te pak en deel van die span te vorm.
Ongelooflik dankie aan elke liewe kliënt, groot of klein, wat hierdie 4 jaar van ons dienste gebruik gemaak het. Ons het elke navraag waardeer.

I am sharing this post with mixed emotions but also a lot of excitement. After almost 4 years I & J Maintenance will stop operations on 31 October.
We would like to take this opportunity to thank all our clients for their loyal support during a very difficult economy and high inflation, we appreciated every enquiry and job awarded, big or small.
I have accepted a job opportunity at Tentco Traders and I am very excited to join the team.
I just want to give a massive last thanks to each and every person and client who supported us in sustaining this business for 4 years. We could not have done it without you.

Onlangse projek: staalreling gemaak, opgerig en geverf.Kontak ons vandag nog vir alle staalverwante behoeftes. Afdakke, ...
28/07/2023

Onlangse projek: staalreling gemaak, opgerig en geverf.

Kontak ons vandag nog vir alle staalverwante behoeftes. Afdakke, relings, diefwering en sekuriteitshekke om paar opsies te noem.

Onthou ons het meer as 15 jaar se ondervinding en vele kontakbare verwysings 😉

Johann 0823176112

Ons was stil maar besig!Daar is 'n ander diens wat ook deur I & J Maintenance gebied word. Ons kan ook muurskilderye op ...
13/04/2023

Ons was stil maar besig!
Daar is 'n ander diens wat ook deur I & J Maintenance gebied word. Ons kan ook muurskilderye op aanvraag maak!
Ons doen die voorbereiding van die muur, die onderlaag, die skets en skilderwerk self. Dit is vryhand en uniek. Oorspronklik geteken en geverf deur Johann van Niekerk.
Bestellings welkom!
Stuur 'n voorbeeld en ons sal laat weet of jou droom muurskildery 'n werklikheid kan word.

The page was quiet but we were busy!
Just to inform our clients that we do have another service to offer. Murals can be requested to order as seen below.
The wall preparation, base coat, sketch and painting services are all covered! Freehand and unique, created from scratch by Johann van Niekerk.
Orders are welcome!
Send an example and we will let you if your dream mural can become a reality.

Just a friendly reminder that quotations do cost money to create 📑Although no charge is asked to our clients 😊Net 'n vri...
02/02/2023

Just a friendly reminder that quotations do cost money to create 📑
Although no charge is asked to our clients 😊

Net 'n vriendelike herinnering dat kwotasies wel geld kos om op te stel 📑
Alhoewel ons tans nog geen fooi aan die kliënt rig nie 😊

Net om almal te herinner watter dienste ons bied! 🛠️Just to remind everyone which services we offer! 🛠️
16/01/2023

Net om almal te herinner watter dienste ons bied! 🛠️

Just to remind everyone which services we offer! 🛠️

2022 was 'n baie besige jaar... Baie dankie aan elkeen van ons kliënte vir julle ondersteuning en navrae. Ons waardeer d...
16/01/2023

2022 was 'n baie besige jaar... Baie dankie aan elkeen van ons kliënte vir julle ondersteuning en navrae. Ons waardeer dit opreg! Ons sien uit na 2023!

Kontak ons gerus vir kwotasies en verwysings... Ons is volstoom aan die gang vir die nuwejaar!

Hier volg paar fotos van ons 2022 projekte... Sal meer foto's neem in 2023! 😁

2022 was a very busy year and for that we are very grateful. Thank you to each of our loyal clients, we appreciate your persistent support.

Please contact us for an obligation free quote and references... We are full steam ahead for 2023!

A few of our projects for 2022... Will take more pictures of projects this year! 😁

Baie Geseënde Kersfees aan al ons kliënte. Dankie vir die deurlopende ondersteuning en navrae. Groete,Johann en gesinMer...
25/12/2022

Baie Geseënde Kersfees aan al ons kliënte. Dankie vir die deurlopende ondersteuning en navrae.

Groete,
Johann en gesin

Merry Christmas to all of our clients. We really appreciate the ongoing support.

Kind regards,
Johann and family

Kontak ons vandag nog!
03/05/2022

Kontak ons vandag nog!

Neem asseblief kennis van die volgende.Please take note of the following.
05/04/2022

Neem asseblief kennis van die volgende.

Please take note of the following.

Stunning railing installed using material supplied by the client. Just revamped and resized for the verandah.Baie mooi s...
05/04/2022

Stunning railing installed using material supplied by the client. Just revamped and resized for the verandah.

Baie mooi staalrelings op stoep geïnstalleer met kliënt se eie herwinde staal.

Lekker projek klaargemaak die week.. Boempie gaan 'n great venue wees en aanwins vir Bethlehem. Dit lyk reeds baie mooi ...
25/02/2022

Lekker projek klaargemaak die week.. Boempie gaan 'n great venue wees en aanwins vir Bethlehem. Dit lyk reeds baie mooi 👍

Address

Farm Magdalena
Bethlehem
9700

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27823176112

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when I & J Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to I & J Maintenance:

Share