Ferreira Construction

Ferreira Construction For all your building, roofing, painting etc jobs contact us Ferreira construction

So vorder die tuinhuis se nuwe voorkoms binne !
27/09/2022

So vorder die tuinhuis se nuwe voorkoms binne !

Klient is so in sy noppies, hyt nou al sy boeke ensv uitgepak,  so lekker om te sien n klient is tevrede, meer geseend k...
04/09/2018

Klient is so in sy noppies, hyt nou al sy boeke ensv uitgepak, so lekker om te sien n klient is tevrede, meer geseend kan ek nie wees nie!

En so kom nog n suksesvolle Werk tot n einde, duitse Klient baie tevrede met Al's ,dankbaar ,maandag begin tweede badkam...
31/08/2018

En so kom nog n suksesvolle Werk tot n einde, duitse Klient baie tevrede met Al's ,dankbaar ,maandag begin tweede badkamer revamp

So vorder my wall units by klient ,more net handvatsels en cd  raak opsit, baie geseënd
30/08/2018

So vorder my wall units by klient ,more net handvatsels en cd raak opsit, baie geseënd

So vorder  my wall units, altwee geinstalleer ,besig met die glad deure vanaand , maar die Werk moet môre klaar wees ,be...
29/08/2018

So vorder my wall units, altwee geinstalleer ,besig met die glad deure vanaand , maar die Werk moet môre klaar wees ,bevoorreg om darem Werk te hê

WALL UNITS IN SECOND BEDROOM , JUST DOORS TO FOLLOW
28/08/2018

WALL UNITS IN SECOND BEDROOM , JUST DOORS TO FOLLOW

Wall units coming on well glass and doors will be fitted on Monday
26/08/2018

Wall units coming on well glass and doors will be fitted on Monday

So vorder  die nuwe  wall units vir my Klient, begin more installeer as die weer gou
23/08/2018

So vorder die nuwe wall units vir my Klient, begin more installeer as die weer gou

So vorder die badkamer projek ,hand gemaakte wasbak deur Klient self gemaak ,awesome wat d**k hulle ?
21/08/2018

So vorder die badkamer projek ,hand gemaakte wasbak deur Klient self gemaak ,awesome wat d**k hulle ?

So vorder  my badkamer ,besig met wall units ook ,teëlwerk klaar ,môre glas  panel vir stort en badkamer kas met wasbak
20/08/2018

So vorder my badkamer ,besig met wall units ook ,teëlwerk klaar ,môre glas panel vir stort en badkamer kas met wasbak

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 07:30 - 20:00
Tuesday 07:30 - 20:00
Wednesday 07:30 - 20:00
Thursday 07:30 - 20:00
Friday 07:30 - 15:00
Saturday 07:30 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ferreira Construction posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ferreira Construction:

Share