Olivia Energy Solutions

Olivia Energy Solutions Supplying solar solutions since 2009 to the agricultural, domestic and commercial markets.

24/04/2026
11/07/2025

🌞 Julie Promosie ❗️
Spesiale aanbod op die 20KW 3-Fasestelsel.

📞 Navrae en bestellings kan by jou naaste OVK Handelstak geplaas word
📞 0514126341

📌 NEEM KENNIS - ons het geskuif.
09/06/2025

📌 NEEM KENNIS - ons het geskuif.

🌞 Spesiale aanbieding op sonpompe gedurende Mei.☎️ ST van Rensburg 0719802151 / 0514126341
30/04/2025

🌞 Spesiale aanbieding op sonpompe gedurende Mei.
☎️ ST van Rensburg 0719802151 / 0514126341

11/04/2025

🌞 PROMOSIE OP SONPANELE ❗
Olivia Energy het 'n besonderse promosie op sonpanele. Minimum bestelling is 1 pallet of 31 panele.
💳Prys R 1 360 + BTW per paneel (uitgesluit aflewering vanaf Bloemfontein)

Terme en voorwaardes geld
📞051 412 6341 of u naaste OVK tak

🌞 April Promosie op Sonpanele!Maak gebruik van ons spesiale aanbod hierdie maand! Ons sonpanele is nou beskikbaar teen '...
04/04/2025

🌞 April Promosie op Sonpanele!
Maak gebruik van ons spesiale aanbod hierdie maand! Ons sonpanele is nou beskikbaar teen 'n ongelooflike prys van R1460 per paneel of R42 160 per pallet.

30 Jaar werkverrigting word gewaarborg! Jy kan met selfvertroue koop, want ons waarborg 'n uitstekende werkverrigting van 30 jaar. Dit is die perfekte geleentheid om jou projek te voltooi met die beste kwaliteit produkte.

20/03/2025

🌞 Solar drukpomp en 3-fase sonkragstelsel op aanbod.

Luister gerus na Philip Olivier, Besturende Direkteur van Olivia Sonenergie, wat hierdie twee stelsels verduidelik.

❗PROMOSIE❗🌞 Spesiale promosie op 20KW DEYE💰 Prys: R 199 000 + BTW📅 Promosie geldig tot 31 Maart 2025➡️Terme en voorwaard...
14/03/2025

❗PROMOSIE❗
🌞 Spesiale promosie op 20KW DEYE
💰 Prys: R 199 000 + BTW
📅 Promosie geldig tot 31 Maart 2025
➡️Terme en voorwaardes geld
📞Olivia by 051 412 6341 of jou naaste OVK tak

07/03/2025

☀️ PROMOSIE OP SONPOMPE ❗️
💰 Prys: R 4 950 + BTW (T’s en V’s geld)
📅 Promosie geldig tot 31 Maart 2025
🛒 Navrae en bestellings kan by OVK Handelstakke

💡Ingesluit:
• Drukpomp met ingeboude drukskakelaar
• Filter (tussen dam en drukpomp)
• 275W sonpaneel
• 2 x 10m DC Kabel (van pomp tot panel)
• 5m x P2000 Reëlings met klampe.

💡Uitgesluit:
• Aflewering en installasie
• Pypwerk en koppelstukke

03/03/2025

☀️🔋 Ontdek die krag van sonenergie met Olivia Sonkragstelsels!

Wil jy jou energie-koste verminder en jou afhanklikheid van tradisionele energiebronne verminder? Olivia Sonkragstelsels bied die ideale oplossing! Skandeer die QR-kode op die advertensie vir vinnige kwotasies op ons sonkragstelsels en sonpompe.

🏡 Waarom Olivia Sonkragstelsels?
➡️Ekonomies: Bespaar op jou elektrisiteitsrekening.
➡️Volhoubaar: Gebruik die krag van die son vir 'n groen toekoms.
➡️Finansiering: Ons bied finansiering deur OVK aan.

Olivia Sonkragstelsels is trots deel van die OVK Groep.

📲 Skandeer die QR-kode en begin jou reis na sonenergie!

Address

Unit 1, 15 Du Preez Avenue
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27514126341

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olivia Energy Solutions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Olivia Energy Solutions:

Share