04/07/2025
Het jy alreeds sonpanele, of d**k jy daaraan om dit te installeer? Laat hulle harder werk deur jou geiser by jou solarstelsel te voeg en spaar meer. 💡💧
Jou geiser is een van die grootste energieverbruikers in jou huis. Voeg dit by jou solar en geniet nóg voordele van jou sonkragbelegging.