Ag Fokkit

Ag Fokkit Wil jy liewers sê ag fokkit my bakkie is weg of wil jy sê vrou bring my fokkit stokkie? Anti theft

Nog n gelukkig klient. Baie dankie vir die ondersteuning. Ek wil net by sé die ligte skyn soos die son as jy te naby sta...
27/01/2023

Nog n gelukkig klient. Baie dankie vir die ondersteuning.

Ek wil net by sé die ligte skyn soos die son as jy te naby staan sal dit vir jou ń tan gee.🤣

Spotlight fitment

11/01/2023
10/01/2023
09/01/2023

Gisteraand sit ek en kyk Carte Blanch. Daar was n deel waar ń produk genoem was om sleutel lose karre te beveilig en mense meer gemoedsrus te gee.

Maar hoe die produk werk ens is uit geblaker wat help dit nou eintlik?

Dis hoekom ek my produk ń geheim hou sodat niemand kan weet hoe dit sisteem werk nie behalwe die drywer van die voertuig.. want wat help dit jy probeer jou kar veilig maak maar die produk en hoe hy werk word op n TV program en sosiale media uitgelap?

By gesê niks is 100% affektief nie maar dit help ook nie om jou produk so oop en bloot te adverteer op die TV nie...

Weereens moenie n slagoffer wees nie en kontak my gerus vir jou fokkit
061-459-5085 of email na [email protected]

Altyd ń goeie ding om ń kompliment van n klient af te kry. Dankie vir die ondersteuning.
05/01/2023

Altyd ń goeie ding om ń kompliment van n klient af te kry.

Dankie vir die ondersteuning.

Dis nie net fokkit stokkie nie Ek doen ook spotlight fitments en rewire die drade as dit nie netjies gedoen is nie. Ps. ...
05/01/2023

Dis nie net fokkit stokkie nie

Ek doen ook spotlight fitments en rewire die drade as dit nie netjies gedoen is nie.

Ps. Ek is ń gekwalifiseerde Auto electrician.

Vir enige navrae kontak my op 061-459-5085

Eerste Fokkit sisteem vir 2023 done and dusted
05/01/2023

Eerste Fokkit sisteem vir 2023 done and dusted

04/01/2023

Watch, follow, and discover more trending content.

My produk is gemaak sodat jy met gemaak met jou voertuig (veral bakkie) kan stop en nie bekommerd wees of jy hom weer op...
03/01/2023

My produk is gemaak sodat jy met gemaak met jou voertuig (veral bakkie) kan stop en nie bekommerd wees of jy hom weer op dieselfde plek gaan kry nie.

Will jy liewers sê ag fokkit my bakkie is weg of wil jy sê vrou bring gou my fokkit stokkie sodat ons kan ry?

Die keuse is joune!

Moenie n slagoffer wees nie en kontak my.

Ek maak nie bekend wat my produk behels nie.

So vir meer inligting kontak my Keith Schoeman op 061-459-5085

So kry jou Fokkit stokkie sodat jy nie hoef te stress nie!!

Address

7 Heila Straat Beyerspark
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27614595085

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ag Fokkit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ag Fokkit:

Share