Vmg T/A Burgersdorp Recyclers

Vmg T/A Burgersdorp Recyclers Ons koop en verkoop skroot yster, metale ens.

16/01/2018

Nobody looks up to a mediocre business leader. Human nature is to admire the excellent. Seeing other people do magnificent work shows us what is possible, and i

29/07/2017

Mense wat pakkies of goedere het van bloem om te vervoer tot burgersdorp of enige van die dorpe tussen in kan my gerus kontak. 0722889921. Ek ry een keer n week deur bloem toe en terug.

08/07/2017

Koper R27.00/kg. Braas R15.00/kg. Alliminuim R6.50/kg. Cooldrink cans R4.00/kg. Staal R1.00/kg. Sink 0.50c/kg.

30/04/2017

Petro Nel stuur vir ons die mooi.

Eerste vrag van die waiste recycling wat uit gaan. Ons koop bokse, glas, plastiek bottels en plastiek sakke aan per kilo...
13/04/2017

Eerste vrag van die waiste recycling wat uit gaan. Ons koop bokse, glas, plastiek bottels en plastiek sakke aan per kilo. Ons kom laai dit op ook.

Ons waste recycling program is nou in volle aksie. Ons laai nou dorp se vullis ook en mense Wat wil kom dump, is welkom.
03/03/2017

Ons waste recycling program is nou in volle aksie. Ons laai nou dorp se vullis ook en mense Wat wil kom dump, is welkom.

25/02/2017

Ons dek nou Oviston, venterstad, Steynsburg en Molteno. Dankie vir Jul ondersteuning.

Ons nuwe werksbakkie.
15/02/2017

Ons nuwe werksbakkie.

03/01/2017

Burgersdorp Recyclers are proud to present our mechanical services. We have a qualified mechanic who are on standby 24/7. we do all repair works on every models.Call us today. Jan at 072 288 9921 or come and see us at 12 short street. Burgersdorp.

10/10/2016

Opsoek na n 1 ton of groter sleepwa of iets naaste aan dit om te huur in burgersdorp of aliwal noord omgewing vir n dag. Dankie

Address

12 Kortstraat
Burgersdorp

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

0722889921

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vmg T/A Burgersdorp Recyclers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share