05/05/2026
Sover het ons al 4000km afgelê met ons Songs op die Langpad toer. Ons volgende stop is Vrydag in Calitzdorp. Kom kuier saam! Toegang is gratis, besprekings word aanbeveel 🥂
Lekker kos,
Lekker stories,
Lekker mense...
Dankie Karoo Nest - Calitzdorp dat ons by julle kan tuisgaan.
Zamani Grill - Calitzdorp