NB Fencing and CCTV systems

NB Fencing and CCTV systems Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NB Fencing and CCTV systems, Construction Company, Cape Town.

We install and service Wall top electric fences, Full electric fences, Game fences, Normal fences, Clear view, Palisades, Gates and Gate motors and CCTV systems.

30/06/2021

Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die blad.

1. Wil jy deel wees hierdie Facebook groep?
2. Onderneem jy om geen van enige van die groep se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?

Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die groep.
Indien dit nee is, verlaat asseblief die groep sodat ons in lyn met regulasies kan bly.
Dankie almal.

Herstel of installering van hek motors.  Kontak ons op 0743559893
23/06/2021

Herstel of installering van hek motors. Kontak ons op 0743559893

Are you looking for a new fence?  We specialize in electric fences, wall top fences, game fences, palisades, clearvu, ga...
12/07/2017

Are you looking for a new fence? We specialize in electric fences, wall top fences, game fences, palisades, clearvu, gates and gate motors.

Looking for a fence?  We do any fence in town and on farms.
28/06/2017

Looking for a fence? We do any fence in town and on farms.

08/06/2017

TBC fencing is going strong! Looking forward to the upcoming fences we're booked for. Contact me to get in line for our perfect service, fences and prices.

Are you in the market for a new fence?  We specialize in electric fences, palisades, clearvu, gates and gate motors.
01/06/2017

Are you in the market for a new fence? We specialize in electric fences, palisades, clearvu, gates and gate motors.

Doen dit reg die eerste slag dan is dit net afronding wat nodig is as ons klaar is.
31/05/2017

Doen dit reg die eerste slag dan is dit net afronding wat nodig is as ons klaar is.

Die 6 draad elektriese heining kom ook mooi aan.  Amper oor die hond se stert met die 3km.
30/05/2017

Die 6 draad elektriese heining kom ook mooi aan. Amper oor die hond se stert met die 3km.

Energizer bokse met solar pannels is in by Crooks.  Die stuk kuns kom mooi aan.  Bederf jouself met 'n mooi heining wat ...
25/05/2017

Energizer bokse met solar pannels is in by Crooks. Die stuk kuns kom mooi aan. Bederf jouself met 'n mooi heining wat werk. Weet in watter zone en wanneer iemand op jou grond wil kom. Kontak my gerus vir 'n kwotasie.

Die 6 draad heining vir rietrotte en seekoeie kom ook mooi aan.  Draad begin opsit en dit gaan baie mooi lyk en werk.  V...
12/05/2017

Die 6 draad heining vir rietrotte en seekoeie kom ook mooi aan. Draad begin opsit en dit gaan baie mooi lyk en werk. Vat hom Flaffie!!

Dis nou mos hoe dit moet lyk!  Vir jou volgende heining, bederf jouself.  Da vat hy!
12/05/2017

Dis nou mos hoe dit moet lyk! Vir jou volgende heining, bederf jouself. Da vat hy!

Address

Cape Town

Telephone

0743559893

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NB Fencing and CCTV systems posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NB Fencing and CCTV systems:

Share