03/07/2020
https://pressreader.com/article/281578062878425
Die kunsmisvervaardiger Atlantic Fertilisers by Philadelphia buite Kaapstad het onlangs ’n sonkragstelsel van 360 kWhp in gebruik geneem wat eindelik in 40% van sy elektrisiteitsbehoefte sal kan voorsien. Die maatskappy is geh...