GT Tamping cc

GT Tamping cc Tamping Specialists
Blasting Optimization
Training on:

How to read a socket
how to make every blast, a controlled blast No preparation is required.

GT Tamping is rapidly becoming the tamping method of choice for both management and labour, based on its simplicity and ease of use. Tamping is a legal requirement to contain and distribute explosive energy in the blast hole. It maximises the effect of an explosion, concentrating it into the rock instead of allowing expanding gases to escape through the blast hole

Roepstem van die MynEk hoor weer die kraak van die rotsedie knars van 'n hammer se slagdie sweepslag van skrapertoueweer...
25/06/2022

Roepstem van die Myn

Ek hoor weer die kraak van die rotse
die knars van 'n hammer se slag
die sweepslag van skrapertoue
weergalm.. In die stikdonker nag

Die blink van sweet op 'n liggaam
n skopgraaf geklem in sy hand
al ritmies en laaiend sy arbeid
vir sy kinders..wat tuis op hom wag

Oorverdowend die klank van masjiene
boorstaal se weerklank teen rots
gespierd in gebukkende houding
verdien hy sy brood..ja sy trots

Polsend weer die bloed deur my are
wat bruisende maal in my kop
die stank en reuk van ou plofstof
hammerslae in my brein laat ontplof

Die klik-klak en kners van staal wiele
ertstrokke oorlopend van rots
die veraf gefluit van n loko
wyl water in die dreine af klots

Dan hoor ek die knal van die skote
skokgolwe wat ruk aan my kleed
die eggo's verdwaal in die grotte
soos stemme van lank lank gelee

André Viktor. ©

Foto. Gary Wiliams

30/01/2021
15/07/2019

Address

8 Annan Road
Carletonville
2499

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27837882936

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GT Tamping cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GT Tamping cc:

Share

Category