Bouplanne in Centurion

Bouplanne in Centurion Ons het n span kenners wat kan help met die teken,indien,sirkulasie en goedkeuring prosesse by die stadsrade vir bouplanne ens 0721933318 / 0824095964

Inline 4 You (Pty) LtdOur Services1) New House plans approvals2) New Business plans approvals3) Site Development plans (...
07/03/2024

Inline 4 You (Pty) Ltd

Our Services

1) New House plans approvals
2) New Business plans approvals
3) Site Development plans (SDP) approvals
4) Additions on existing Building plans approvals
5) Buildingline Relaxation applications
6) Inspection & Occupation certificate applications
7) Engineer appointments
8) Regulation applications
9) Opening of new accounts Water & Electricity
10) Requisition of old plans, SG diagrams, Zoning Certificates
11) Enquiries at Building offices relating to rights ext.
072 193 3318

We can assist at councils  from getting the plans through at the building office to building your home. Other services a...
20/09/2021

We can assist at councils from getting the plans through at the building office to building your home. Other services at councils also assisted with - contact us on 0721933318

Moet werk inkry en gou ook
30/04/2020

Moet werk inkry en gou ook

4988 signatures are still needed! Allow strictly regulated Construction work to continue during lockdown.

17/01/2018

Bouplanne nodig? Jy is op die regte plek :) Stuur gerus vir ons n inbox boodskap of kontak 0721933318

14/07/2016

Indien jy opsoek is na iemand wat jou getekende bouplanne kan indien en die goedkeurings proses deurvolg kontak gerus vir Jaco Hammond 0721933318

11/09/2015

Vir Aanbou, huisbou, afdakke of lapas opsit, swembad insit, stoep bou of stoep toebou ens het jy bouplanne nodig voor jy bou, en as jy self nie d**k dis nodig nie,of my nie glo nie,skakel die stadsraad en vind uit!

Ek wil tog n beroep doen vandag dat mense dit in ag sal neem! Die banke se regulasies is verstreng en laat nie meer huis lenings toe as die erf se bouplanne nie opgedateer is nie

Soms is mense net haastig om te bou – dit kan n baie duur onkoste word later aangesien baie dinge in ag geneem moet word in die prossesse!

Ek werk daagliks met mense wat haastig hul huis wil verkoop maar nou planne moet indien oor hul vorige verkopers dit nooit gedoen het nie, en die proses kan tydsaam wees afhangend van die situasie!

Nog erger, die stadsraad kan dalk vereis dalk n gebou afgebreek moet word as dit nie volgens standaarde opgerig is nie...

So kry asb jul bouplanne in orde! Vriendelike groete

01/09/2015

As jy wil aanbou, moenie n fout maak en bou sonder bouplanne nie, dit gaan net moeilikheid veroorsaak vir jou later! Mense bou aan en die dag wat hul wil verkoop sit hul met n probleem, banke volg nou streng reels, as jy jou huis wil verkoop moet jy opgedateerde bouplanne he!

05/07/2015

Goeie more julle, Indien iemand hulp ofbraad benodig aangaande bouplanne, skakel my gerus 0824095964

04/07/2015

0824095964 ons nuwe nr, skakel my gerus

24/06/2015

Het jy bouplanne nodig? Wil jy dalk jou huis verkoop? Jy het daarvoor ook opgedateerde bouplanne nodig! Kontak ons gerus

23/06/2015

As jy beplan om bouplanne te laat optrek wanneer ookal, vra jou bank vir n afskrif van jou titelakte (in elk geval goed om dit te he) en kry bestaande planne by stadsraad(indien enige)

Address

Rooihuiskraal
Centurion
0154

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0824095964

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bouplanne in Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share