03/03/2022
Goeie dag aan almal
Eerstens wil ons dankie sê aan almal se ondersteuning om Daleth Energy n sukses te maak.
Maar dit is met hartseer dat ons van die “Energy” agter Daleth moes afskeid geneem het op 8 Februarie 2022.
Die maatskappy is tot en met verdere kennis name gesluit.