16/12/2024
De la Querre Construction het die jaar heerlik afgesluit! š Dankie aan die Here vir Sy seĆ«ninge en vir elke kliĆ«nt wat die besigheid ondersteun het. Julle maak alles moontlik! Die ondersteuning word opreg waardeer.