Huis Aristea

Call Website Contact the business

Huis Aristea Huis Aristea is op 14 April 1975 amptelik ingewy. Die naam Huis Aristea kom van 'n aristeablom wat vandag nog hier in Durbanville naby die renbaan groei.

Huis Aristea is 'n program van Badisa.

🖤💃 BLACK FRIDAY THRIFT CLOTHING SALE BY HUIS ARISTEA! 🛍️Het is tyd om jou kas op te kikker sonder om jou beursie leeg te...
25/11/2026

🖤💃 BLACK FRIDAY THRIFT CLOTHING SALE BY HUIS ARISTEA! 🛍️

Het is tyd om jou kas op te kikker sonder om jou beursie leeg te maak! 😍

Kom snuffel, soek en ontdek daardie spesiale winskopie by Huis Aristea se Thrift Clothing Sale!

Van mooi klere tot unieke vondste – daar is dalk net iets wat op jou wag! 👗👚👖

Bring jou vriendinne, ma, suster of sommer die hele gesin saam. Kom ondersteun 'n goeie saak terwyl jy 'n winskopie of twee (of tien!) opspoor.

❤️ Elke besoek en elke aankoop maak 'n verskil!

📅 Datum: Vrydag, 27 November 2026 ⏰ Tyd: 09:30 – 14:00 📍 Plek: Huis Aristea, 5 Queenstraat, Durbanville

YOU DON'T WANT TO MISS THIS!

🛍️ Kom koop slim. Kom ondersteun. Kom maak 'n verskil!

🎄✨ Kersfees begin by die klein dingetjies… en by mense met groot harte! ❤️'n Spesiale woord van dank aan ons wonderlike ...
24/11/2026

🎄✨ Kersfees begin by die klein dingetjies… en by mense met groot harte! ❤️
'n Spesiale woord van dank aan ons wonderlike Adeela wat soveel moeite en liefde ingesit het om ons Kersboom en die hele Huis Aristea met feestelike liggies en pragtige versierings op te kikker.
Danksy jou moeite word ons huis sommer gevul met ekstra Kersfeesvreugde, warmte en daardie besondere feestydgevoel.
Dit is juis hierdie klein ekstra bietjie moeite wat 'n groot verskil maak en ons inwoners die geleentheid gee om die mooi, genot en plesier van Kersfees ten volle te beleef.
Adeela, dankie dat jy help om Kersfees by Huis Aristea so spesiaal te maak. Jy het beslis 'n bietjie ekstra Kersfeesmagic gebring! 🎅🌟
Want by Huis Aristea versier ons nie net 'n huis nie – ons skep 'n Kersfeesgevoel! ❤️

22/11/2026

🎲 Middae is speletjiesmiddag by Huis Aristea! 🃏❤️
Canasta, kaartspelletjies, Rummikub… noem maar op! Daar is altyd iets aan die gang en iemand wat lus is vir 'n bietjie speelpret.
Ons inwoners kom in verskillende areas bymekaar om saam te speel, te gesels, te lag en natuurlik mekaar so nou en dan 'n bietjie uit te daag! 😉
Dit is soveel meer as net speletjies – dit is sosiale kuier, breinoefening, vriendskap en die lekkerte van saamwees.
Want by Huis Aristea glo ons: 'n Mens is nooit te oud om te speel nie! 🌸

🌹 By Huis Aristea doen ons dinge altyd nét ’n bietjie meer ekstra spesiaal!Die dames van Queen Café, onder Elize Van Zyl...
20/11/2026

🌹 By Huis Aristea doen ons dinge altyd nét ’n bietjie meer ekstra spesiaal!
Die dames van Queen Café, onder Elize Van Zyl se leiding, weet mos dat dit die klein dingetjies is wat die grootste verskil maak. Hulle het altyd daardie besondere afronding wat van iets eenvoudig iets besonders maak.
Kyk net hoe word ’n eenvoudige stukkie kaaskoek omskep in ’n pragtige bederf! Met ’n vars roos as afronding lyk dit sommer ekstra luuks, elegant en gesofistikeerd. 🌹🍰
Want by Queen Café glo ons: Dit gaan nie net oor wat op die bord is nie, maar ook oor die liefde, aandag en mooi detail waarmee dit bedien word.
Queen Café – waar selfs ’n stukkie kaaskoek ’n spesiale geleentheid word! 💗

🎉 FRIDAYS ARE FOR BINGO! 🎉There is always something extra special about a Friday at Huis Aristea, especially when it is ...
18/11/2026

🎉 FRIDAYS ARE FOR BINGO! 🎉
There is always something extra special about a Friday at Huis Aristea, especially when it is Bingo day! 🥳
The excitement, the laughter, the friendly competition and that wonderful moment when someone calls out BINGO! ❤️
And the best part? Everyone is welcome!
Whether you live independently, in assisted living or in our frail care unit, you are part of the fun. At Huis Aristea, we believe in bringing people together, creating memories and making sure that nobody is left out.
Because here, you don't just live here – you belong here! 💕
Huis Aristea – where every Friday is a reason to celebrate! 🎱❤️

💗 A LITTLE SPOILING, A LOT OF LOVE! 💗A huge THANK YOU to Meridian Pinehurst for bringing so much joy to our Huis Aristea...
16/11/2026

💗 A LITTLE SPOILING, A LOT OF LOVE! 💗
A huge THANK YOU to Meridian Pinehurst for bringing so much joy to our Huis Aristea residents!
From delicious cupcakes 🧁 and lovely chats to a little pampering with pretty nail painting 💅, you certainly made our residents feel special and spoiled.
It's the little things – a kind gesture, a friendly conversation and time spent together – that make the biggest difference.
Thank you for sharing your time, kindness and love with us. You brought smiles, laughter and a little extra sparkle to our home! 🌸
That's what caring is all about! 💕

15/11/2026

Spending time together singing, laughing and enjoying music makes the world go round and round and round.

❤️ Omgee wat dikwels stilweg gebeur, verdien ook om raakgesien te word.By Huis Aristea is ons personeel se betrokkenheid...
14/11/2026

❤️ Omgee wat dikwels stilweg gebeur, verdien ook om raakgesien te word.
By Huis Aristea is ons personeel se betrokkenheid veel meer as net 'n werk. Dit is die ekstra tree, die ekstra tyd, die omgee, die geduld en die klein dingetjies wat elke dag met liefde gedoen word om ons inwoners se lewens mooier en makliker te maak.
Dikwels gebeur hierdie dinge sonder groot aankondigings of erkenning – sommer net omdat ons mense omgee.
Ons is ongelooflik trots op ons span en hoop dat hierdie besondere toewyding ook deur ons inwoners se kinders en families raakgesien en waardeer word.
Want agter elke glimlag, elke helpende hand en elke stukkie ekstra moeite is daar iemand wat werklik omgee.
Dankie aan ons personeel wat elke dag wys dat omgee nie net woorde is nie, maar 'n leefwyse. ❤️
Huis Aristea – waar omgee 'n verskil maak!

13/11/2026

🎄🎶 Die Kersfeesgees is aansteeklik by Huis Aristea! ❤️
Terwyl ons die Kersversierings uitpak, liggies ophang en alles mooi begin regkry vir die feestyd, sing ons sommer lekker saam! Want wat is Kersfees sonder 'n bietjie musiek, vrolikheid en saamkuier?
Die bekende Kersliedjies bring sommer ekstra glimlagte, mooi herinneringe en daardie spesiale feestydgevoel na vore. Elke versiering en elke liedjie bring ons 'n treetjie nader aan die mooiste viering van almal – die geboorte van Jesus Christus.
By Huis Aristea begin die feesvieringe sommer vroeg, want vreugde is te lekker om net vir Desember te bêre! 🎅✨❤️

12/11/2026

🎶❤️ Fridays Are Better with Music! ❤️🎶
We are so blessed to have Derek Swart join us on some Fridays to fill Huis Aristea with beautiful music and joy!
Our residents absolutely love these special Friday moments — singing along, dancing together, clapping to the beat, and simply enjoying one another’s company. 🥰💃🕺
It’s about so much more than music; it’s about connection, laughter, precious memories, and the joy of being together.
Thank you, Derek, for bringing music, love and life to Huis Aristea! 🎵❤️
At Huis Aristea, we believe you’re never too old to sing, dance and have fun! 🌟

Address

5 Queen Street
Durbanville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Aristea posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Aristea:

Shortcuts

Share

Nearby engineering companies