De Smit Eksklusiewe Strukture

De Smit Eksklusiewe Strukture De Smit Eksklusiewe Strukture (Edms)
U Buitenhuise Spesialiste

DIENSTE BEKENDSTELLING

ONDERHOUDSDIENSTE:
• Nutsman dienste
• Skoonmaak van matte en meubels, dmv SEBO, droë Duitse metode (goedgekeurde subkontrakteur)
• Onderhoudsdienste rondom die huis
• Vervanging van filters en UV gloeilampe (moet elke 6-8 maande vervang word)
• Spuit van tuine (plaagbeheer en blaarvoeding)
• Instandhouding van besproeiingstelsels
• Instandhouding van watertenke en pompe

Aflewering en verspreiding van kompos en grasdeklaag

KONSTRUKSIE AFDELING:
• Plaveiwerk
• Tuinkonstruksie (harde landskappering)
• Keermure
• Fonteine
• Grasrante en loopvlakke
• Klippies en gekompakteerd gruis
• Perske en appelkoospitte
• Houtdekke en pergolas

PYPWERK AFDELING:
• Besproeiingstelsels
• Tenkinstallasies
• Dreinering
• Pompe en filter installasies
• Gryswaterstelsels
• Bemestingstelsels

MASJIENERIE & TOERUSTING TE HUUR:
• Grassny dienste (slegs groot grasperke)
• 1.5 ton slootgrawer
• Bobcat laaigraaf
• Kia Tipper vir aflewerings

GOEDGEKEURDE SUBKONTRAKTEURS:
• Elektrisiën (gekwalifiseerd)
• Skoomaak van matte
• Kunsgras installasies
• Metaalwerk

07/06/2026
We proudly did all the Hard Landscaping for this project.
10/05/2026

We proudly did all the Hard Landscaping for this project.

03/05/2026
29/04/2026

Dreaming of a beautiful garden space? 🌿 𝐃𝐞 𝐊𝐫𝐮𝐢𝐝𝐞𝐧𝐢𝐞𝐫 𝐄𝐱𝐜𝐥𝐮𝐬𝐢𝐯𝐞 𝐆𝐚𝐫𝐝𝐞𝐧𝐬 specialises in creating vibrant landscapes and peaceful outdoor retreats tailored to your style.

Find them listed under 𝐋𝐀𝐍𝐃𝐒𝐂𝐀𝐏𝐈𝐍𝐆 in our trusted business directory:
https://durbanvilleclassifieds.co.za/index

Aan al ons getroue KliënteBaie dankie vir u vertroue en ondersteuning gedurende die jaar. Ons waardeer dit opreg en sien...
10/12/2025

Aan al ons getroue Kliënte

Baie dankie vir u vertroue en ondersteuning gedurende die jaar. Ons waardeer dit opreg en sien uit na voortgesette samewerking in die nuwe jaar.

Mag dit ’n geseënde en vreugdevolle Kersseisoen wees!

Kersgroete,
Pieter Smit & die De Smit-span

26/11/2025

Address

Durbanville
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Smit Eksklusiewe Strukture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Smit Eksklusiewe Strukture:

Share