25/10/2025
Trots!!
chemiese toilette vir die musiekfees van Laerskool Julian Muller
Ons sal ons hero Dawid Knipe se hartswerk laat voortgaan! Ons doen dit vir jou ons Dawid❤️
Dankie vir elke klient se ondersteuning en die inloer en boodskappe NOGSTEEDS! Ons waardeer elkeen!
Leone’ Knipe en span