Brain Gym

Brain Gym Soms raak die druk en die verwagtinge van jou portuurgroep jou ouers die skool en die werk net te veel. Met Breingim oefeninge kan jy weer op dreef kom.

Jy ken mos daaride tye in jou lewe wanneer alles net reg loop en jy gelukkig en vol lewenskrag voel?In daardie oomblikke is jy die ware jy. Maar soms raak die druk net te veel. Dit is die tye wanneer jy voel asof jy struikel of vashaak en nie soos gewoonlik kan presteer nie. Dan wens jy dat jy weer iets het wat jou op dreef kan kry. Dit is waar Breingim se waarde lè

Address

Hartenbos

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brain Gym posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category