18/05/2026
https://www.facebook.com/share/p/1D1GwzkFX8/
Liewe Nuzzle & Scratch
Stephan van der Berg
Baie dankie dat julle 4 van ons grassnyers reggemaak het. Julle hulp en bereidwilligheid om in te spring maak ’n groot verskil vir ons daaglikse werk.
Ons waardeer dit opreg baie – nie net die werk wat julle gedoen het nie, maar ook die hart waarmee julle dit gedoen het.
Mag julle ryklik geseën word vir julle goedhartigheid en ondersteuning.
Met oregte dank,
Alberton Dienssentrum
Alberton Service Centre And Meals on Wheels NPO 002-712
Baie dankie ook aan die anonieme skenker wat R1000 kontant donsie gegee het vir die bydrae tot die reg maak van die grassnyers.