29/06/2025
Die fondasies van n huis word dikwels afgeskeep wanneer n huis geverf word. Die hout struktuur is baie belangrik om ook onderhou te word. Ons klient deel in ons visie om dit die eerste keer reg te doen en dat die gebou goed onderhou moet word om jare te Hou.