12/08/2026
VAN STAALRAAMWERK TOT VOLTOOIDE PLAASHUIS 🏠
Nog ’n projek waarop HMJ Contractors (Pty) Ltd trots is! 👷♂️🧱
Die bestaande staal- en dakraamwerk is deur Schalkco Engineering opgerig, waarna HMJ Contractors die volledige huis rondom die struktuur gebou en afgewerk het.
Van fondasies, steenwerk en mure tot die finale afwerking — kyk hoe die projek stap vir stap vorm aanneem en uiteindelik in ’n netjiese, funksionele plaashuis vir werkers verander.
🏗️ HMJ Contractors – ons bou rondom die uitdaging en lewer ’n eindproduk waarop ons én ons kliënte trots kan wees.
Benodig jy:
• Plaas- of werkersbehuising
• Nuwe bouwerk
• Aanbouings en renovasies
• Algemene konstruksie en instandhouding
📞 Kontak HMJ Contractors vir jou volgende projek.
HMJ CONTRACTORS
Your Partner in Construction and Maintenance.
📍 Kimberley & omliggende areas