P & E Diens Sentrum

P & E Diens Sentrum P & E Diens Stasie is n gevestigde Vulstasie in La-Hoff. Ons gedugte span poog om ALTYD ons kliente gelukkig en tevrede te hou

14/08/2016

Ons het baie petrol en diesel... Daar is wel nog n skaarste in die land, en ons raai almal aan om hulle tenks vol te hou so ver moontlik

Ons eie Garage Hond... pas ons elke dag so mooi op ... Peppy
13/04/2016

Ons eie Garage Hond... pas ons elke dag so mooi op ... Peppy

05/04/2016

Onthou die Petrol en Diesel prys gaan vanaand op ... maak vol en spaar !! Ons is oop tot 9 uur vanaand ... vermy die "rush" vanaand en kom vroeg ...

17/09/2015

Die prys van diesel gaan styg die eerste woensdag van Oktober, 7 e... maak dus vroegtydig vol...

07/08/2015

ONS HET WEER petrol ULP rn LRP..... ons is baie jammer vir die ongerief.... alles nou weer terug na normaal...

" MONTMONTH-END-MADNESS " Promosie. .... ten spyte van die styging in brandstof pryse, kon ons steeds n paar mense laat ...
13/06/2015

" MONTMONTH-END-MADNESS " Promosie. .... ten spyte van die styging in brandstof pryse, kon ons steeds n paar mense laat glimlag

13/06/2015

Ons " Month end Madness " met die prys verhoging.... ten spyte van die petrol prys wat opgaan het ons party mense laat glimlag

Al die pomp joggies Riana Koen, Christopher Koekemoer, Rosy, Pulane
20/05/2015

Al die pomp joggies
Riana Koen, Christopher Koekemoer, Rosy, Pulane

Al die dames in die winkel Lubia van den bergh, Charmaine Smith,  en Driekie du Toit
20/05/2015

Al die dames in die winkel
Lubia van den bergh, Charmaine Smith, en Driekie du Toit

En die wenner van ons Winkrl vir die maand is : Kassier van die maand : Lubia van den Bergh
20/05/2015

En die wenner van ons Winkrl vir die maand is :
Kassier van die maand : Lubia van den Bergh

Address

2 PRELLER STRAAT, LA-HOFF
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 06:30 - 21:00
Tuesday 06:30 - 21:00
Wednesday 06:30 - 21:00
Thursday 06:30 - 21:00
Friday 06:30 - 21:00
Saturday 06:30 - 21:00
Sunday 06:30 - 21:00

Telephone

0184688488

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when P & E Diens Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share