04/04/2026
πΈ Blossom Doll β die perfekte geskenk vir jou dogtertjie! πΈ
Ons handgemaakte poppe word met liefde gemaak en kom in βn oulike krat β gereed om βn spesiale verrassing te wees!
β¨ Elke Blossom Doll sluit in:
β’ Pop met βn volledige stel klere
β’ Skoene en βn oulike strikkie
β’ Sagte kombers
β’ Oulike beertjie
β’ Magnetiese dummy
β’ Geboortesertifikaat
π Perfek vir verjaarsdae, spesiale geleenthede of net omdat!
π Ons koerier landswyd β bestel maklik van enige plek af!
π Kontak ons vir bestellings: 066 293 1170