Grasland

Grasland Grasland Ondernemings doen die bemarking van landboukalk hoofsaaklik in die landboumark en is hoofsaaklik in Suidelike-Afrika bedrywig.

Grasland Ondernemings doen die bemarking van landboukalk afkomstig van Britten, Buhrmansdrif en Marico myne. Kalkprodukte soos kalsitiese en dolomitiese kalk is beskikbaar deur Grasland Ondernemings vanaf die verskeie lokaliteite.

Address

1 Charel De Klerk Street
Klerksdorp
2570

Telephone

(018) 464 7820

Products

Britten: Dolomitiese- en kalsitiese kalk. Grasstop dolomitiese en gips mengsel; Buhrmansdrif kalsitiese kalk en voerkalk en Marico dolomitiese kalk.

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grasland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grasland:

Share