JONES MASJIENE

Directions Website Contact the business

JONES MASJIENE Jones Masjiene is one of South Africa’s Leading Manufacturer of Feed Equipment and machinery.

20/10/2026

Groot vooreg!! Willie en Wilco wys Julle Ons nuwe Bystronic Bytube Star 330 pyp laser snyer. Die masjien kan boor en tap tot M16. Dit is ‘n effe upgrade van ons bestaande 220 mm pyplasersnyer




#𝗕𝘆𝘀𝘁𝗿𝗼𝗻𝗶𝗰

18/10/2026

Willie is besig met die Ruston Hornsby. Ons was baie stout eers net geolie en net met die hand gedraai. Dit lyk goed Ruston Hornsby begin lewe toon.






17/10/2026

By Jones Masjiene raak ons planne net nooit op nie. Ons bly voordurend nuwe masjiene en konsepte toets, dit alles sodat ons kliente kan fokus op dit wat hulle goed kan doen. Ons Kan Boer!!






09/10/2026

PASOP VIR MUF!!! Waarom Jones Masjiene nie ‘n bakkieshyser vanaf pilmasjien na cooler gebruik nie!! Warm pille gee vog af en Jy sit met muf!!!





05/10/2026

Die eerste dag op Willie se nuwe avontuur saam met die Ruston Hornsby. Kom kyk en wees deel van die avontuur om die Ruston weer aan die loop te kry. Ons “figure” dinge uit soos ons aan gaan.





02/10/2026

NikNaks pille? ‘n wenner vir Esra Snr en Jnr. Lyk my hulle eet net so lekker pille soos hulle diere😂. Dit is net Jones Masjiene se Pilmasjien wat dit sal kan doen!! Selfs Willie is verbaas oor wat die Jones Pilmasjien alles kan pil




29/09/2026

Ons begin ‘n nuwe avontuur saam met ‘n Ruston Hornsby Size 6 Class HR en ‘n Blackstone OP. Kom saam en deel in die nuwe avontuur






23/09/2026

Hoekom het elke voerpilmasjien 'n magneet nodig? | Jones Masjiene

Wis jy 'n los stukkie yster in jou voer kan jou vee se groei en gesondheid stilweg skaad? By NAMPO Kaap wys Willie Jones van Jones Masjiene presies hoe hul pilmasjiene voer heeltemal stofvry maal — en die stap wat die meeste boere mis. Kyk hoe die magneet in aksie werk. JONES MASJIENE bou modulêre, elektriese aanlegte wat by jou stoor en begroting pas — stuur net 'n foto en voerstaal en kry 'n kwotasie.

Besoek www.jonesmasjiene.co.za

18/09/2026

Hou by die blou. Kom kyk hoe eet Willie blou pille!!!





Address

Koster
0348

Opening Hours

Monday 07:30 - 19:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JONES MASJIENE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JONES MASJIENE:

Shortcuts

Share