NC METAL Trading

NC METAL Trading Scrap Metal Dealer

26/03/2024
01/10/2022
More alle klante ons het weer 210lt drome in gekry kom maak 'n draai kry vir jou 'n vullis drom vir by die huis of werk ...
17/03/2021

More alle klante ons het weer 210lt drome in gekry kom maak 'n draai kry vir jou 'n vullis drom vir by die huis of werk of enige plek. Dromme is beskikbaar teen sleg R150 per drom. En hier is baie om van te kies.

Groete
Die
Nc METAL SPAN

Die lang wag is uit uindelik verby. Baie dankie aan al die betrokenis.  . Lief jw my vrou
23/02/2021

Die lang wag is uit uindelik verby. Baie dankie aan al die betrokenis.

. Lief jw my vrou

05/02/2021

Ons is opsoek na 'n dinamiese hardwerkende jong mans persoon met sober gewoontes by NC Metal Trading.

Moet kan weld.
Moet toerusting en, of voertuie kan herstel.
Moet kode 10 of 14 met pdp rybewys hé.
Moet onder druk kan werk.
Moet bereid wees om oortyd te werk van tyd tot tyd.
Moet gemotiveerd wees om te leer.
Moet gesond wees.
Geen kriminele rekord hê nie.
Ons soek 'n "think out of the box" Persoon.

Cv's kan gestuur word na [email protected]

More more ons almal het altyd so 'n ekstra rand of twee nodig in December tyd, nou is die geleentheid daar vir jou om di...
16/12/2020

More more ons almal het altyd so 'n ekstra rand of twee nodig in December tyd, nou is die geleentheid daar vir jou om die motorhuis uit te sorteer en die skroot wat so elke dag vir jou loer weg te kry en 'n fooi daarvoor te kry. Hiermee ons werks ure vir December 2020. Kom besoek ons gerus by Fabriek straat 2&4 Kurdustria. Groete die NC Metal Trading span.

Good day. We all always need some extra cash in December time, now is the opportunity for you to sort out the garage and get rid of the scrap that lurks for you every day. Now is youre chance to come and sell it for some cash. Herewith our working hours for December 2020. Come and visit us at Fabriek street 2 & 4 Kurdustria. Greetings to the NC Metal Trading team.

NC Metal Trading is More vrydag 25ste September oop tot 17:00 kom verkoop U skroot en kry 'n gratis worsbroodjie. Vandag...
24/09/2020

NC Metal Trading is More vrydag 25ste September oop tot 17:00 kom verkoop U skroot en kry 'n gratis worsbroodjie. Vandag was i reuse sukses en wil al ons kliente dank vir die aanhoudende ondersteuning.

Neem asb kennis dat die worsbroodjie net vir die gene is wat wel verkoop of koop by ons en vir ieder en elk wat saam beweeg nie.

Groete
Die NC Metal Trading span.

More more NC Metal Trading is vandag oop tot 14:00 kom verkoop U skroot en kry 'n gratis worsbroodjie.Geniet die braai d...
24/09/2020

More more NC Metal Trading is vandag oop tot 14:00 kom verkoop U skroot en kry 'n gratis worsbroodjie.
Geniet die braai dag.

Diffrent sizes and lenght rebar for sale at R6p/kg. Please contact Marius on 0787540908 or Jenni on 0727282055 for more ...
03/08/2020

Diffrent sizes and lenght rebar for sale at R6p/kg. Please contact Marius on 0787540908 or Jenni on 0727282055 for more info. Regards

Good day All. We are looking for scrap copper electrical motors to buy. Please contact Marius for prices on 0787540908. ...
03/08/2020

Good day All. We are looking for scrap copper electrical motors to buy. Please contact Marius for prices on 0787540908. Regards

Morning all. We have rebar in stock at R200 a 6m lenght and thickness is 32mm. Please contact us for more info.Marius:07...
08/07/2020

Morning all. We have rebar in stock at R200 a 6m lenght and thickness is 32mm. Please contact us for more info.
Marius:0787540908 this stock has been sold. New stock at R6p/kg

Address

Fabriek Str
Kuruman
8460

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 15:00

Telephone

+27787540908

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NC METAL Trading posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NC METAL Trading:

Share