Houers SA

Houers SA Kartonne vir die landbou | Fresh ideas in packaging

A few moments from the CRI Research Symposium ๐ŸŠThis week, industry leaders, researchers and citrus growers came together...
28/08/2026

A few moments from the CRI Research Symposium ๐ŸŠ

This week, industry leaders, researchers and citrus growers came together to share knowledge, explore new research and discuss the future of the citrus industry.

Itโ€™s inspiring to be part of an industry driven by knowledge, collaboration and a constant pursuit of better ways to grow. Weโ€™re grateful for the conversations and connections that help move citrus forward.

Hereโ€™s a look at some of the moments from the week. ๐Ÿ“ธ

Hier is Hein.Hein het in 2018 by Houers aangesluit as Versendingsopsigter. Vandag is hy deel van ons bemarkingspan, waar...
31/07/2026

Hier is Hein.

Hein het in 2018 by Houers aangesluit as Versendingsopsigter. Vandag is hy deel van ons bemarkingspan, waar hy sorg dat ons kliรซnte gelukkig is met hul kartonne en die beste diens ontvang. Wanneer hy nie by die werk is nie, sal jy hom waarskynlik op sy motorfiets of rustig langs die viswater kry.


Kaskar, kamera... aksie! ๐Ÿ“ธ๐ŸSwipe deur vir 'n paar van die dag se beste oomblikke. Dankie aan almal wat die dag so lekker...
27/07/2026

Kaskar, kamera... aksie! ๐Ÿ“ธ๐Ÿ
Swipe deur vir 'n paar van die dag se beste oomblikke. Dankie aan almal wat die dag so lekker gemaak het! ๐Ÿ’™


27/07/2026

'n Paar hoogtepunte van Saterdag se Kaskar. ๐Ÿƒ๐ŸŽ๏ธ๐Ÿ

27/07/2026

Houers se span het Saterdag alles gegee op die Kaskarbaan! Ons bene is moeg maar dit lyk darem asof almal oorleef het en dit geniet het.

Ontmoet vir WilmariSy is ons Bemarkingsassistent. Sy is betrokke by verskeie bemarkingsaktiwiteite en bied administratie...
24/07/2026

Ontmoet vir Wilmari
Sy is ons Bemarkingsassistent. Sy is betrokke by verskeie bemarkingsaktiwiteite en bied administratiewe ondersteuning om die handelsmerk en kommunikasie van die maatskappy te versterk. In haar vrye tyd geniet sy dit om kreatief besig te bly, tyd saam met familie en vriende deur te bring, en nuwe idees en inspirasie op sosiale media te verken. Sy is sedert Maart 2026 deel van Houers en geniet dit om saam met die span te groei en waarde toe te voeg.



Fresh off the press! โญ๐ŸŠ We can't wait to see these striking new Paragon Star A15C cartons filled with premium citrus and...
22/07/2026

Fresh off the press! โญ๐ŸŠ We can't wait to see these striking new Paragon Star A15C cartons filled with premium citrus and ready for the journey from orchard to market.





Ontmoet vir PieterAs daar iets is wat gedoen moet word, is die kans goed dat Pieter reeds daarmee besig is. Of dit aflew...
16/07/2026

Ontmoet vir Pieter

As daar iets is wat gedoen moet word, is die kans goed dat Pieter reeds daarmee besig is. Of dit aflewerings is, voorraad in die dorp gaan haal, of ons terrein netjies hou is, is hy altyd gereed om 'n hand by te sit. Hy is ook 'n bekwame skrynwerker en jy kan sy vakmanskap regdeur Letsitele sien.

Dankie vir jou harde werk en positiewiteit, Pieter โ€“ ons is bevoorreg om jou deel van die span te hรช!

Fresh off the press and on its way to Zimbabwe. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ผ๐Ÿ“ฆThis new A15C carton for BK Cawood is inspired by their original logo...
08/07/2026

Fresh off the press and on its way to Zimbabwe. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ผ๐Ÿ“ฆ

This new A15C carton for BK Cawood is inspired by their original logo, designed by Patty Bristow, with a clever twist. The butterfly artwork wraps around the carton corners so that, when stacked on a pallet, it comes together to reveal one striking design.

Proof that the best packaging is all about the details. ๐Ÿฆ‹

โ€˜n Paar oomblikke van ons waterpunt by die ART Youth Run op die pragtige Letaba Estates. ๐Ÿƒ๐Ÿผ๐ŸŠ๐Ÿ“ฆ
30/06/2026

โ€˜n Paar oomblikke van ons waterpunt by die ART Youth Run op die pragtige Letaba Estates. ๐Ÿƒ๐Ÿผ๐ŸŠ๐Ÿ“ฆ



Address

1 Valencia Str
Letsitele

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27153451988

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Houers SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Houers SA:

Shortcuts

Share