04/03/2026
Ons het hierdie bystand stelsel vervang met ʼn 8 Kw Deye stelsel. Twee 5.12Kwh Shoto batterye en 12 x 585 Bi Facial solar panele. Huidiglik op spesiale aanbod.
Hiermee bespaar die kliënt R1800/maand. Geen meer ontydige kragonderbrekings of verrassings met ʼn elektriese rekening nie.