GERBO Hersteldienste

  • Home
  • GERBO Hersteldienste

GERBO Hersteldienste Bou , Loodgieterswerk , Plaveisel , Afdakke , Verfwerk , Houtwerk , Algemene Herstelwerk

Check out the link. https://btcoincloudmine.com/5362715811375827  Registration is free no hidden costs. Start Bitcoin mi...
04/06/2022

Check out the link. https://btcoincloudmine.com/5362715811375827 Registration is free no hidden costs. Start Bitcoin mining for free. You decide how much you want to spend and when you want to join. Everything is explained on the app when you register. Download it and if you do not like it simply delete it again.

Register to get free 1 TH/S miner computing power immediately

*MU is an opportunity to make money💸.**Always do the following everyday.**✅Perform your daily tasks**✅Use your referral ...
29/10/2021

*MU is an opportunity to make money💸.*
*Always do the following everyday.*

*✅Perform your daily tasks*

*✅Use your referral link to invite friends to become VIPs n get your reward.*

*✅Upgrade your VIP membership to increase your daily commissions.*

*Do these three things well, and you will find that your daily income increases immensely.*

12/07/2021

Ek herstel en doen Instandhoudings werk in en om die huis of besigheid. Kontak nr 0828229431 beste pryse en gehalte werk gewaarborg BFN area.

02/06/2021

Do you have maintenance work in and arround your house but you do not have the time to fix it yourself, does not matter how big or small.
Give me a call I fix it all except Aircon and electrical.
Gerhard 0828229431

14/07/2020

Ek werk vir myself en doen alle instandhoudings werk in en om die huis. Gerbou Hersteldienste. Ek is ook besig met ander besigheids geleenthede omdat ek besef dat ek nie nog n lockdown soos nou kan bekostig nie en dat ek n plan moet maak terwyl daar nog tyd is.

Ek is betrokkke by Duepoint. En is defnitief die moeite werd om na te kyk. Dit is 100% wettig in SA en het ses produkte om van te kies en om deel te word van n inkomste plan. Die mediese produk vir mense wat nie medies kan bekostig of het nie wat verlede Saterdag bekend gestel is, is een van die vele ander produkte en is beslis die moeite word. Youtube gerus Duepoint

Laaste maar nie die minste nie is daar Super 6 / Speedway 16 waar n mens vir slegs $7 of $16 baie geld kan verdien en jy kan n inkomste begin verdien binne die eerste week na aansluiting. Kyk gerus op Youtube na die presentation.

Ek hoor elke dag van mense wat kla dat hulle nie n inkomste het nie of dat hulle nie meer n werk het nie. Ek sou nou ook in dieselfde bootjie gewees het maar 2 jaar gelede het ek die instandhoudings besigheid begin omdat ek nie bereid was om op te gee en deel van die statistieke te word nie.

En toe tref die virus ons en lockdown is n werklikheid. In my wildste drome het ek nie gedink dat so iets my besigheid tot stilstand sou dwing nie maar vir meer as 2 maande het ek skielik nie meer n inkomste gehad nie.

Dit het my oe oopgemaak en ek het besef ek moet kyk na ander maniere van inkomste. Dit is hoekom ek Duepoint, Super 6 / Speedway 16 begin het omdat ek nie weer in dieselfde situasie wil beland nie.

Indien jy meer inligting verlang oor Duepoint of Super 6 / Speedway16 whatsup my gerus 0828229431 en begin nou voorsiening maak vir onseker tye.

24/06/2020

DO YOU NEED MONEY.
TAKE ACTION TODAY. WITH A SMALL INVESTMENT AND LITTLE EFFORT I CAN HELP YOU TO CHANGE YOUR FINANCIAL SITUATION FOR GOOD. CONTACT OR WHATSUP ME 0828229431 FOR INFO

31/05/2020

Ek besef nou hoe maklik dit is om nie in beheer van jou sake te wees nie.
Daarom het ek besluit om alternatiewe maniere te soek.
Ek het onlangs begin met Crowd1, Super6 en Duepoint. Ek het besluit geneem om buiten my instandhouding besigheid ook te kyk na ander maniere van inkomste. Ek het ook besluit om nie net een te doen nie maar sommer al drie.. So indien iemand julle nader om by enige een die besigheid geleenthede betrokke te raak kan julle my ook gerus in gedagte hou. Kom ons help mekaar. Dankie.

17/05/2020

Ek hoop daar is van julle wat my besigheid sal like en share met mense in en om Bloemfontein wat instandhoudings werk behels.
Ek wil egter iets anders ook deel.
Tydens Lockdown kon ek geen inkomste verdien nie en het ek ook geen hulp van die staat onvang nie.
Ek was magteloos en glad nie in beheer nie.
Maar ek het besluit om nie op te gee nie
Ek het begin kyk na ander alternatiewe want ek sien nie kans om weer so n situasie deur te gaan nie.
Miskien is jy ook bereid is om te kyk na n geleentheid wat jou lewe totaal gaan verander.
Verdien opbrengste in Euro en vergeet van die swak rand, inflasie en ekonomie en verander jou omstandighede.
Los jou kontak besonderhede vir meer inligting.

08/05/2020

Ek stel solank my besigheid bekend aan alle Bloemfonteiners vir wanneer ek weer kan begin werk.

GERBO Hersteldienste is n eenmansaak en is nie BBBEE nie. Het ook geen hulp ontvang nie.

Ek doen groot verskeidenheid Instandhoudings en Herstel werk behalwe Elektries en Aircon.

Kontak my gerus indien jy enige iets gedoen wil he in en om die huis in die nabye toekoms.

Dankie vir almal se ondersteuning.

04/05/2020

Dit is nou die eerste keer in die lockdown tyd wat ek op hierdie blad iets skryf.
Hierdie besigheid het geen inkomste sedert die lockdown gehad nie en het ook nie gekwalifiseer vir hulp nie want dit is nie swart genoeg nie alhoewel ek aan swartes werk veskaf het
Ek het aansoek gedoen om toegelaat te word om te begin werk en wag nog steeds vir goedkeurung anders mag ek eers op vlak 2 begin werk.
Intussen probeer ek 2 ander besigheids geleenthede van die been af kry naamlik Duepoint en Crowd1 om my op die ou einde minder afhanklik te maak van n besigheid wat in n oogwink tot stilstand gebring is en waaroor ek geen beheer het nie.
Hoop ek kan op julle ondersteuning staat maak wanneer ek weer mag werk. DANKIE AAN ALMAL VIR JULLE ONDERSTEUNING.

Address

Coales Str

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00

Telephone

+27828229431

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GERBO Hersteldienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GERBO Hersteldienste:

  • Want your business to be the top-listed Engineering Company?

Share