31/03/2024
Die winter is om die draai en gee al die Lodges, wilds plase en Boerderye die kaans om die plaas op te knap en reg te kry!
Ons doen enige projekte, niks te groot of te klein.
Ons spesialiseer in alle grondwerke.
Ontwikkeling van nuwe lodges, boerderye, wilds plaas ens.
•Bou van paaie en damme.
•Regravel van bestaande en nuwe paaie.
•Skoon maak vir nuwe heinings en brandpaaie.
•Bou van platforms.
•Skraap van bestaande paaie.
•Ontbosting vir ontwikkeling of nuwe lande.
•Grou van sloote vir spilpunt pype, kabels, waterpype ens.
•Ons bou ook konkryt brûe, dam uitloop, 2 spoor paaie op rowwe terein of enige iets soort gelyk.
Ons het die volgende masjiene op ons plant hire kant beskikbaar:
□Excavator
□Loader
□TLB
□Dumpers (ADT's)
□Grader
□Roller
□Watertanker
Ons doen ook enige transport van masjienerie, trekkers, implemente ens.
□Lowbed
□Side Tipper
Ons werk enige area rondom Modimolle 250km radius.
Stuur ons n whatsapp of skakel gerus:
Jason Theron: 081 4277 399
Christiaan Van Kasterop: 063 892 4333