JHD Staalwerke

JHD Staalwerke * Store
* Diefwering / hekke
* Afdakke
* Watertenk stands
* Enige staal konstruksie My pa het hom in 1988 in Potgietersrus gevestig en sy eie besigheid begin.

Louis Dercksen Staalwerke was vir baie jare 'n bekende naam in die bedryf wat vandag nog spreek van netjiese werk wat hy met trots gebou het. Ek streef daarna om dieselfde kwaliteit werk te doen en met trots my pa se nalatenskap te laat voortleef. Ek het in die begin van 2020 my pa se staalwerk oorgeneem en JHD Staalwerke gestig.

Address

1ste Straat Nr 1, Naboomspruit
Mookgopong
0560

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JHD Staalwerke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JHD Staalwerke:

Shortcuts

Share