24/04/2026
Ons is opreg dankbaar om nie net in Mosselbaai asem te haal nie, maar om deel van die gemeenskap te wees!! Dankie aan ons hardwerkende spanne en aan elke klient! Ons sien jou en is dankbaar vir JOU!
Geniet die lang naweek, Mosselbaai!
Bolt Man | Cnr. Mitchell & Gys Smalberger Street | 044 690 8122