RJ Bouers

RJ Bouers RJ Bouers, situated in Napier, is a building company with 20 years of experience. Our services include new builds, additions and renovations.

Contact us on 0812562801 for a quotation.

Dis ongelooflik hoeveel in net 'n paar dae kan verander.Hierdie opknappingsprojek in Napier vorder mooi en ons span is h...
23/07/2026

Dis ongelooflik hoeveel in net 'n paar dae kan verander.
Hierdie opknappingsprojek in Napier vorder mooi en ons span is hard aan die werk om die kliënt se visie 'n werklikheid te maak.

Hou ons blad dop – ons kan nie wag om die eindresultaat te wys nie!

Vir bouwerk, aanbouings en opknappings in Napier, Bredasdorp, Struisbaai en die Overberg, kontak RJ Builders op 081 256 2801.

Nuwe opknappingsprojek in Napier!Ons span is hard aan die werk met nog 'n opknappingsprojek. Hierdie huis in Tamatiekraa...
09/07/2026

Nuwe opknappingsprojek in Napier!

Ons span is hard aan die werk met nog 'n opknappingsprojek. Hierdie huis in Tamatiekraal kry 'n splinternuwe leefruimte en stoep, die binnekant word feitlik oorgedoen en die vooraansig gaan ook drasties verander.

Ons sien uit daarna om die vordering met julle te deel.

Vir bouwerk, aanbouings en opknappings in Napier, Struisbaai en die Overberg, kontak RJ Builders op 081 256 2801.

Nog 'n suksesvolle bouprojek in Struisbaai.Dis altyd lekker om die eindresultaat te sien na maande se harde werk.Baie da...
22/06/2026

Nog 'n suksesvolle bouprojek in Struisbaai.

Dis altyd lekker om die eindresultaat te sien na maande se harde werk.

Baie dankie aan ons kliënt vir die vertroue in RJ Bouers en aan elke lid van ons span wat gehelp het om hierdie huis te bou.

Nou is dit tyd vir die eienaars om hul eie herinneringe hier te begin maak.

Kontak Roland Johannes op 081 256 2801 vir ’n kwotasie.

RJ Builders

Struisbaai bouprojek Dis altyd lekker om te sien hoe ’n projek stap vir stap vorm aanneem. Die dak is op, vensters is in...
26/05/2026

Struisbaai bouprojek

Dis altyd lekker om te sien hoe ’n projek stap vir stap vorm aanneem. Die dak is op, vensters is in en die manne is besig met die afwerkings.

By RJ Bouers glo ons aan netjiese werk, goeie vakmanskap en kwaliteit waarop ons kliënte kan trots wees.

Kontak Roland Johannes op 081 256 2801 vir ’n kwotasie.

Struisbaai bouprojekHierdie drone-foto’s wys een van RJ Builders se projekte in ’n vroeë fase. Intussen het die bouwerk ...
30/04/2026

Struisbaai bouprojek

Hierdie drone-foto’s wys een van RJ Builders se projekte in ’n vroeë fase. Intussen het die bouwerk al ver gevorder, maar hierdie foto's wys hoe elke droomhuis begin — van die grond af op.

Dis altyd besonders om die proses vas te vang en te sien hoe iets stap vir stap vorm aanneem.

Hou hierdie spasie dop vir opdaterings… die eindresultaat gaan besonders wees.

Kontak Roland Johannes op 0812562801 vir 'n kwotasie.

26/03/2026

“Now building in Struisbaai 🏡

If you’re planning your own home, we’d love to help bring your vision to life.

Based in Napier and working across the Overberg, our team delivers reliable, quality workmanship from start to finish.

A new family home in Struisbaai🏡RJ Builders is proud to begin work on an exciting new project in Struisbaai. This new fa...
25/03/2026

A new family home in Struisbaai🏡

RJ Builders is proud to begin work on an exciting new project in Struisbaai. This new family home is already taking shape from the ground up.

If you’re looking for a trusted local builder for your own dream home or renovation, we’re here to help.

📞Contact Roland Johannes at 0812562801 for a quotation.

" Building dreams with local expertise."

BUILDING OR RENOVATING?Thinking of building a new home or ready to tackle those long-overdue renovations? We are here to...
15/10/2025

BUILDING OR RENOVATING?

Thinking of building a new home or ready to tackle those long-overdue renovations? We are here to help! With 20+ years of experience in the area, we take pride in quality work and reliable service you can count on.

Give Roland Johannes a call or send a message on 081 256 2801.
RJ Bouers - a NHBRC registered building company.

Byna klaar!Die span van RJ Bouers is besig met die finale afrondings aan hierdie lieflike kothuis.Met trots gebou in Nap...
06/10/2025

Byna klaar!

Die span van RJ Bouers is besig met die finale afrondings aan hierdie lieflike kothuis.

Met trots gebou in Napier.

Vir 'n kwotasie kontak Roland Johannes op 0812562801

Address

Napier
7270

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RJ Bouers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share