31/08/2026
Elke oes begin met 'n enkele saadjie. Met bietjie vertroeteling, ‘n paar mooi woordjies, baie liefde en die regte “tools” word daardie saad 'n oes wat voorsiening maak vir gesinne en gemeenskappe.
Miracle Mesh and Screens se rolsif is die “tool” wat jou saad kort...
Die rolsif is ontwerp om bone, mielies en ander graansoorte doeltreffend te sif en te verpak. Die roterende drom met geperforeerde plaat verseker betroubare skeiding en konsekwente resultate—sodat die vrug van jou arbeid die hoogste gehalte kan bereik.
🌱 Betroubaar. Duursaam. Doeltreffend.
Miracle Mesh and Screens – Quality woven with perfection.
Kontak @ (011)814-7637
[email protected]
www.miraclemesh.co.za