Orania Bouers Inisiatief

Directions Contact the business

Orania Bouers Inisiatief Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Orania Bouers Inisiatief, Construction Company, Orania.

Orania Bouers Inisiatief is n groep Bouers, Kontrakteurs, Sub-kontrakteurs, eenman sake en Besighede wat daarna streef om kwaliteit, produk en diens aan voornemende kliënte te lewer in die bou bedryf.

Tegniek en trots word nie oornag aangeleer nie
12/03/2024

Tegniek en trots word nie oornag aangeleer nie

Rembrandt was vandag (Saterdag) na 2uur nog besig om by n huis te werk toe hulle sien dat die riool by die woning versto...
17/02/2024

Rembrandt was vandag (Saterdag) na 2uur nog besig om by n huis te werk toe hulle sien dat die riool by die woning verstop is. Hy
het op die Orania Bouers Innisiatief wattsup groep gevra of n Loodgieter dalk Maandag se week gou kan kom help. Leon het my binne minute geantwoord dat hy oppad is. Dit is die kwaliteit ambagsmanne wat die OBI onderskryf. Skakel gerus vir Leon indien jy enige Loodgieterswerk gedoen wil he, tydig en ontydig.

n Span van OBI het met die Orania Ontwikkelings Maatskappy (OOM) n gesprek gehad hoe ons die veiligheid, kwaliteit en al...
18/10/2023

n Span van OBI het met die Orania Ontwikkelings Maatskappy (OOM) n gesprek gehad hoe ons die veiligheid, kwaliteit en algemene harmonie tussen klient, werkgewer en werknemer kan verbeter. Volkseie arbeid is dit wat jou vry en veilig maak, ons het ook n groot verantwoordelikheid teenoor mekaar om die erfsonde van ons verlede naamlik om Volksvreende arbeid te gebruik af te skud.
In Orania vervang ons nie net vreemde arbeid met eie arbeid nie, ons bou en ondersteun ook mekaar.

Kennis is mag.
12/10/2023

Kennis is mag.

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=722216229903373&id=100063450086184&mibextid=ZbWKwL
19/08/2023

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=722216229903373&id=100063450086184&mibextid=ZbWKwL

Kom woon gerus hierdie aanbieding by. n Kontrak is daar om nie net die klient te beskerm nie maar ook die kontrakteur. Kliente sien Pintrest prentjies as die standaard maar besef nie dat dit werklik baie duur afwerkings is wat daar gebruik word nie. Hulle begroting laat gewoon soms nie eens goedkoop afwerking toe nie. Dit is jou plig as kontrakteur om te sorg dat die klient presies weet waarvoor hy betaal om latere probleme uit te skakel. Sodra die klient nie in dieselfde dorp bly as waar die bouwerk geskied nie of die projek groot bedrae beloop is n projekbestuurder noodsaaklik om na die klient sowel as die kontrakteur se belange om te sien.

15/10/2022
+- 45m2 PVC plafonne te koop @ Φ75.00 per m2. Skakel Gerhardt Venter by 078 0691 912 vir meer inligting
10/06/2022

+- 45m2 PVC plafonne te koop @ Φ75.00 per m2. Skakel Gerhardt Venter by 078 0691 912 vir meer inligting

22/03/2022

Spesiale aanbod!!! 10% afslag op alle stortdeure en panele terwyl vooraad hou. Kom besoek ons by N56 Kareeboomlaan, Orania.

Lekker om te sien dat daar soveel van die OBI lede borge vir hierdie jaar se Orania Karnaval is. Indien julle bouwerk in...
18/09/2021

Lekker om te sien dat daar soveel van die OBI lede borge vir hierdie jaar se Orania Karnaval is. Indien julle bouwerk in Orania gedoen wil hĂŞ kan julle gerus die mense skakel.

Address

Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orania Bouers Inisiatief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Orania Bouers Inisiatief:

Shortcuts

Share