01/10/2024
TE KOOP...Geen hereregte betaalbaar.
Belê in die gesogte en rustige singel in Karoosig, Orania.
Moderne dubbelverdieping 173.4m² siersteen huis.
Ruim oopplan kombuis en leefarea.
3 Slaapkamers met ingeboude kaste.
2 badkamers bo (Stort en bad) en 0.5 badkamer onder met toilet en wasbak.
Toe stoorplek onder trappe.
Enkel toesluit motorhuis en afdak. Ontwerp met spasie en geriewe vir wasmasjien en tuimeldroeër.
Agtererf is dierevriendelik met hoë mure wat dit omring.
Heerlike stoep om die sonopkoms en -ondergang te geniet.
Sonwaterverhitter met 'n "geyserwise" sisteem.
PRYS: R2 300 000 (BTW ingesluit)
Kontak Willie by 082 490 4935