14/10/2024
Goeie more almal.
Wil u miskien aanbou? Wil u n stoor oprig of skuif? Miskien kort die huis n teël of n verf?
Wel kontak vandag nog FJA Concrete and Steel vir jou kwotasie. Ons beskik oor flink,vinnige en deeglike werk.
Kontak gerus vir Frans van Zyl by 067 308 1522